Bergpas lank
‘n VRAGMOTOR wat meer as 800 skape van ‘n veilingskraal vervoer het, het Maandagmiddag net na 15:20 in Michellspas omgeslaan nadat die bestuurder beheer verloor het.
Die vragmotor het twee bakkies getref voordat ‘n gedeelte van die vragmotor saam met een van die bakkies - ‘n Toyota bakkie - teen die berghang af is.
Die oorsaak van die ongeluk vorm deel van ‘n polisie-ondersoek.
Niemand is in die ongeluk dood nie en EMS nooddienste het drie persone op die toneel behandel. ‘n Vierde persoon is deur ‘n omstander na die Ceres hospitaal geneem.
Gert de Wee, wat die Silver Solutions Livestock vragmotor met nagenoeg 850 skape agterop, bestuur het, is na die Ceres hospi-
taal geneem vir behandeling. Hy het vermoedelik sy sleutelbeen gebreek.
Moos Ruiters van Wolseley was die bestuurder van die groenkleurige Ford bakkie.
Hy het vasgesit in die kajuit. Hy is ‘n ruk later deur EMS nooddienste personeel bevry nadat hulle die bakkie oopgesny het. Hy was alleen in die bakkie.
Die bestuurder van die Toyota bakkie, ‘n mnr. Smit van Worcester, was ook vasgekeer maar was baie gelukkig om lewendig uit die wrak te kom. Die vragmotor se kajuit het teen die berghang, bo-op die Toyota bakkie tot stilstand gekom.
Smit was tot 18:30 in die wrak vasgekeer voordat hy uitgehaal en met ‘n draagbaar na die padoppervlakte gebring is.
Beide bestuurders is na die Ceres hospitaal geneem vir behandeling. Die AMS helikopter is ook as voorsorg maatreël na die on-
gelukstoneel ontbied en het by ‘n aftrekpunt daar naby geland. Dit was egter nie nodig om een van die twee vasgekeerde bestuurders na ander hospitale in die provinsie te vervoer nie.
Skape dood
Talle skape is op die toneel dood en ander moes noodgedwonge van kant gemaak word. ‘n Veearts was ook op die toneel om die skape se toestand te monitor. Die skape wat nie beseer is nie, is later in ‘n kampie gejaag en op ‘n ander vragmotor gelaai.
Lang wag
Motoriste was tot ses uur in die bergpas vasgekeer en kon eers Maandagaand na 22:00 deurkom na Ceres of Wolseley.
Daar was selfs ‘n motoris of twee wat mediese behandeling moes ontvang terwyl hulle in die pas gewag het.
‘n Stop en Ry vir slegs een baan is van tyd
tot tyd in werking gestel en voertuie kon drupsgewys verby die ongelukstoneel kom.
Geen beheer
‘n Dringende vergadering tussen al die rolspelers in die streek is vir volgende week belê om elkeen se pligte op ‘n ongelukstoneel uit te stippel en te bespreek om Maandag se chaos te vermy.
Die polisie is veronderstel om in beheer van ‘n ongelukstoneel te wees en binne voorgeskrewe riglyne die verskillende rolspelers te bestuur, die toneel te beveilig, nooddienste personeel te beskerm en te verhoed dat omstanders na willekeur net instap by ‘n ongelukstoneel - en in Maandag se geval - sommer ‘n skaap of twee vir hulself toeëien.
Die eienaar van die skape en vragmotor moet diefstalklagtes by die Ceres SAPD aanmeld.
WITZENBERG HERALD Friday, February 17, 2023 3
gesluit na ongeluk 087 095 3617 023 1000 515 info@jptek.co.za SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES We offer: ·Consulting Services·Maintenance ·Access Control·Audio and Visual ·Structured Cabling·Wireless Networking ·Alarm Systems·Gate motors ·IP Based CCTV Systems ·Fibre Optic Installations ·Analytic Based Alert Notification Systems ·Analogue Based CCTV Systems ·Integrated Security Systems BACKUP POWER SOLUTIONS call us for: inverters batteries solar panels www.jptek.africa
PUBLIC NOTICE
INSPECTION OF GENERAL VALUATION ROLL AND LODGING OF OBJECTIONS
Notice is hereby given that the General Valuation Rolls, for the financial years 1 July 2023 until 30 June 2028, lies open for public inspection in terms of section 49(1)(a)(i) of the Municipal Property Rates Act 6 of 2004 (the Act), at the various municipal offices and at www.witzenberg.co.za from 17 February 2023 until 31 March 2023
In terms of section 49(1)(a)(ii) of the Act, any owner or person may lodge an objection with the Municipal Manager on any matter reflected in, or omitted from the abovementioned valuation rolls, within the prescribed period. In terms of section 50(2) of the Act an object must be in relation to a specific individual property and not against the valuation rolls as such.
Forms for lodging objections are obtainable at the various municipal offices and at www.witzenberg.co.za
Completed objection forms must reach the Municipality before or on 6 April 2023
PUBLIEKE KENNISGEWING
INSPEKSIE VAN ALGEMENE WAARDASIEROL
EN INDIEN VAN BESWARE
Kennis geskied hiermee dat die Algemene Waardasierolle vir die finansiële jare 1 Julie 2023 tot 30 June 2028 ter insae lê vir openbare inspeksie kragtens artikel 49(1)(a)(ii) van die Munisipale Eiendomsbelasting Wet 6 van 2004 (die Wet), by die verskillende munisipale kantore vanaf 17 Februarie 2023 tot 31 Maart 2023 en by www.witzenberg.co.za
Kragtens artikel 49(1)(a)(ii) van die Wet kan ‘n eienaar of enige ander persoon beswaar maak by die Munisipale Bestuurder, ten opsigte van enige aangeleentheid of uitsluitsel in bogenoemde waardasierolle binne die voorgeskrywe tydperk. Artikel 50(2) van die Wet bepaal dat ‘n beswaar na ‘n spesifieke eiendom moet verwys en nie na die waardasierolle as sulks nie.
Beswaarvorms is beskibaar by die onderskeie Munisipale kantore en by www.witzenberg.co.za
Voltooide beswaarvorms moet die Munisipaliteit bereik voor of op die 6de April 2023
ISAZISO ESIYA ELUNTWINI
UKUHLOLWA KOLUHLU LOQINGQOMAXABISO NOKUNGENISWA KWEZICHASO.
Esi saziso sikhutshwe malunga noxabangelo lwamaxabiso jikelele onyaka mali ka 1 Kweyekhala 2023 until 30 Kweyesilimela 2028
Kuvumelekile kuwonke-wonke ukuba ayihlole ngokwecandelo
49(1)(a)(i) lo Rhulumente wezekhaya kumthetho ka 2004 nombolo 6 oyi (Muncipal Property Rates Act) eli xwebhu luzakufumaneka kuzo zonke ii-Ofisi zikaMasipala nakumnathazwe kaMasiplala othi www.witzenberg.co.za. ukusukela ngomhla we 17 kweyoMdumba 2023 ukuya 31 kweyoKwindla 2023
Ngokwecandelo 49(1)(a)(ii) lomthetho nawuphina uMnini okanye umntu onesikhalazo malunga noku kukhankanywe
ngentla lowo uyacelwa ukuba afake isikhalazo sakhe
kuMlawuli-Masipala kwixesha elisisimiselo.Ngokwecandelo 50(2) lwaloMthetho isikhalazo masiyelelane nendawo leyo singabinxamnye noluxabangelo.
Amaxwebhu ezikhalazo ayafumaneka kwii-Ofisi zikaMasipala ezohlukileyo nakumnathazwe www.witzenberg.gov.za
Amaxwebhu agcwalisiweyo kufuneka afakwe phambi komhla we 6 kwekaTshazimpunzi 2023
Enquiries/Navrae/Imibuzo:
Ms. M. Poole ☎ (023) 316-8117
Ms. N. Victor ☎ (023) 316-8110
D. NASSON
MUNICIPAL MANAGER / MUNISIPALE BESTUURDER / UMPHATHI kaMASIPALA
MICHELLSPAS was verlede Vrydag omstreeks 11:00 ook vir meer as ‘n uur versper nadat ‘n vrag pere van ‘n Worcester vragmotor afgeval het in die draai voor Witbrug. Verkeer het beide kante vir etlike kilometers opgehoop. Omstanders en werkers van provinsiale paaie, het gehelp om die pere na een baan te verskuif sodat verkeer weer kon vloei. Slegs een baan is oopgestel vir verkeer.
Gesondheidsdienste word verbeter by Ceres hospitaal
PASIËNTE en inwoners se terugvoer oor gesondheidsdienste in die Witzenberg-omgewing, het die WesKaapse departement van gesondheid se personeel gehelp om meer begrip te hê vir mense se behoeftes en verwagtinge.
“Ons wil hê dat mense wat na die klinieke en Ceres hospitaal gaan, goeie ervaringe het en dat hulle weet ons gee om. Om dit te bereik, het ons ‘n plan gemaak wat doelwitte vir die kort-, medium- en langtermyn insluit. Van die eerste aksies wat die afgelope paar maande geneem is, sluit in:
● Die implimentering van ‘n gespesialiseerde data-stelsel in Ceres hospitaal se noodeenheid (Hospital Emergency Center Triage Information System - HECTIS). Dit help personeel om prosesse te bestuur sodat pasiënte gouer na die volgende punt beweeg (bv. toetsing of opname). Wagtye en ‘n opeenhoping van mense word beperk. “HECTIS is wonderlik!” sê verpleegkundige Chantel Pieterse. Sy is een van die personeellede wat die stelsel gebruik om pasiënte in die noodeenheid te bestuur. “Dit vergemaklik triage. Jy sien dadelik watter waarnemings nog moet plaasvind. Ons pasiënte word gouer uitgesorteer.”
● 'n Vier-bed eenheid vir pasiënte met geestesgesondheidsuitdagings is aangebou by Ceres hospitaal. Sodra die pasiënte hier geplaas kan word, sal beddens vinniger beskikbaar wees aan ander pasiënte wie opgeneem moet word vir ander gesondheidsredes.
● Sleutelposte is gevul, sodat die groeiende gemeenskap die gepaste ondersteuning het om beter lewensgehalte te hê, ten spyte van kroniese toestande.
● ‘n Gebou is aangekoop. Een van die dienste wat hier ge-
lewer sal word, is versorging en omvattende terapie aan pasiënte voordat hulle na hul huise ontslaan word.
● Hospitaal-personeel het verdere indiensopleiding ontvang om seker te maak dat personeel die vaardighede het om altyd professioneel op te tree, en pasiënte menswaardig te hanteer.
Wat kan inwoners in 2023 verwag?
Die Wes-Kaapse departement van gesondheid werk nou saam met ander rolspelers om inligting te deel oor hoe om so gesond as moontlik te leef, wanneer om kliniek toe te gaan en wanneer dit beter is om hospitaal toe te gaan en die ernstige impak wat middelmisbruik op jou ge-sondheid het.
Een van die eerste veldtogte op die gesondheidskalender, het sopas afgeskop. Sedert 6 Februarie en weer op 31 Maart, doen gesondheidswerkers uitreike om kinders teen masels te beskerm.
Gesondheidspanne reik uit na creches en skole om immunisering teen masels te versnel. Jong kinders kan ook na hul naaste kliniek geneem word vir gratis inenting teen masels. Masels kan ernstige gevolge hê, soos blindheid en kinders kan sterf. Dit is ook binnekort tyd vir die veldtog teen die virus wat lei tot servikale kanker en die lewens van baie vroue eis.
“Ons wil ons geboue instandhou, sodat dit veilig is vir besoekers en sodat ons fasiliteite skoon en gerieflik is. Ons wil steeds gereeld in verbinding wees met die gemeenskap”.
Een manier waarop jy op hoogte kan bly van gesondheidsdienste naby jou en uitdagings in die omgewing wat ‘n impak het op almal se welstand, is die kliniek-komitees.
Vra by jou kliniek wie die voorsitter is en skakel die voorsitter sodat jy jou insette kan deurgee en die jongste inligting ontvang.
Een van die eerste gemeenskapsvergaderings vir 2023, word beplan vir Maartmaand op Tulbagh. Meer besonderhede sal nader aan die tyd deurgegee word.
Klinieke
Saaknr.: 142/2019
KENNISGEWING VAN VERKOPING IN EKSEKUSIE
In die Landdroshof vir die distrik van TULBAGH gehou te TULBAGH
In die saak tussen:
O’CONNOR BROTHERS PROPERTIES (PTY) LTD
Eksekusieskuldeiser en JAMAAL MUHAMED ABDULLAH
Eksekusieskuldenaar
VAN: WINKEL 1, ERF 2370, VAN DER STELSTRAAT 2, TULBAGH
VERKOOPSKENNISGEWING
IN OPVOLGING van ‘n vonnis in die Landdroshof van Tulbagh en ‘n lasbrief vir eksekusie gedateer 8 November 2022 sal die goedere hieronder uiteengesit in eksekusie verkoop word aan die hoogste bieder op MAANDAG, 13 MAART 2023 om 10:00 te WINKEL 1, ERF 2370, VAN DER STELSTRAAT 2, TULBAGH:
WINKEL 1, ERF 2370, VAN DER STELSTRAAT 2, TULBAGH INSLUITEND ALLE TOERUSTING, VOORRAAD EN ROERENDE BATES (tensy vooraf betaal)
Gedateer te PAARL op 9 FEBRUARIE 2023
VAN WYK VAN HEERDEN PROKUREURS
Prokureurs vir Eksekusieskuldeiser
HOOFSTRAAT 296, PAARL 7620
POSBUS 362, PAARL, 7620
D X 12, PAARL
Tel.: (021) 871-1050 Faks: (021) 872-4165 / 086-513-3332
E-pos: ilke@vwvh.co.za
Verw.: C ACKERMANN/ip/MAT15825
JOHAN BEZUIDENHOUT PROKUREURS
p/a
13 Van der Stel Street, TULBAGH 6820
Tel: (023) 230-1050/1
Verw: Johan Bezuidenhout
“Ons mobiele klinieke, die klinieke en die hospitaal is almal aan mekaar verbind, want pasiënte word soos nodig na ‘n volgende vlak van sorg verwys,” sê dr. Elton Titus, bestuurder van die Witzenberg sub-distrik.
“Ons hou dit in gedagte wanneer ons veranderinge wil maak. Ons wil meer en meer doeltreffend werk en daarom het ons almal mekaar nodig.”
Gesondheidswerkers vra dat mense altyd dink hoe hulle besluite hulle gesondheid beïnvloed.
Gesondheidswerkers kan vir jou riglyne gee oor gesonde eetgewoontes, die voordele daarvan om gereeld te oefen en watter dienste hulle lewer om jou te help om siektes te voorkom.
VLNR: Sr. Carina Engelbrecht (nuwe assistent-bestuurder vir primêre gesondheidsorg), Nadine Saunders (koördineerder vir gemeenskapsgebasseerde dienste) en Lucretia Eksteen (ingeskrewe verpleegassistent), een van die personeellede wat HECTIS gebruik.
WITZENBERG HERALD Friday, February 17, 2023 4
Kontrakteur verwyder indringer plante en bome
‘n PLAASLIKE kontrakteur is vanaf 1 Februarie deur die Witzenberg munisipaliteit aangestel om indringer plante teenaan die Dwarsrivier af te maak en te verwyder. Die kontrakteur is tans besig tussen die laagwaterbruggie by Hugostraat, Loversbridge tot by die Van Breda-brug in Voortrekkerstraat. Die projek vir die genoemde gedeelte sal teen middel Maart 2023 afgehandel word. Die Witzenberg munisipaliteit versoek vriendelik dat die gemeenskap geduldig sal wees want daar sal daagliks plantbiomassa teenaan die rivier voorkom maar met die afsluiting van die projek sal alles verwyder word. Die area sal ook gerehabiliteer word deur die aanplanting van inheemse plantegroei. Hierdie 3-jaar rivier restorasieprogram word deur die Nedbank Green Fund Trust befonds.
MUNISIPALE DIENSLEWERING IMBIZO
HET U NAVRAE OOR ENIGE VAN DIE VOLGENDE MUNISIPALE DIENSTE?
Deernis Registrasie op Werkloosheids-databasis
Kredietbeheer (rekeninge)Klein Besigheid Ondersteuning
Sosiale Ontwikkelingsprogramme Basiese dienste: water, riool, elektrisiteit, vullis, strate, brandweer
Behuisings waglys aansoek & navrae Parke
Geïntegreerde Ontwikkelingsplan Verkeersdienste
WAAR WORD DIT GEHOU?
EEN skoolkind is Maandag 13 Februarie lig beseer nadat die skoolbus waarin hulle vervoer is teen die agterkant van ‘n Hyundai gebots het. Die voorval het 07:45 plaasgevind op die pad tussen Nduli en Ceres. Blykbaar wou ‘n bakkie by die paaie-afdeling indraai waarna dié Hyundai skielik moes stop.
‘n Munisipaliteit wat omgee vir sy gemeenskap, wat groei en geleenthede skep
MUNICIPAL SERVICE DELIVERY IMBIZO
DO YOU HAVE QUERIES REGARDING ANY OF THE FOLLOWING MUNICIPAL SERVICES?
ACVV CERES bedank almal wat deelgeneem het aan hul looitjieverkoping Valentynsdagprojek. Die fondse sal vir kinderbeskerming aangewend word. Die eerste prys (fotosessie by Devonté Photography) is deur Blomme Jors gewen. Elzanne Dumpies (links) het die tweede prys, ‘n ete vir twee by The Village gewen. Karin van der Merwe (regs) het die derde prys, ‘n piekniekmandjie, gewen.
A Municipality that cares for its community, creating growth and opportunities
UNIKEZELO LWEENKONZO NGUMASIPALA IMBIZO
INGABA KUKHO AMAKHWINIBA MALUNGA NEZINKONZO ZIKAMASIPALA ZILANDELAYO?
Izibonelelo Ubhaliso kuluhlu lwabo bangasebenziyo
Ukulawulwa kwaMatyala (ii-akhawunti)Ukuxhaswa kwamashishina asakhasayo
Iinkqubo zoPhuhliso loLuntu Iinkonzo ezingundoqo: amanzi, ilindle, umbane, inkunkuma, izitalato, iinkonzo zomlilo
Ubhaliso Lwezindlu lwabo Iipaki
bakuluhlu lwabalindileyo
Iinkonzo zezicwangciso zoPhuhliso loLuntu Iinkonzo zeziThuthi
IYAKUBANJELWA PHI?
UMHLA INGINGQI IWADIINDAWO IXESHA
Mvulo, 20 2023 kweyoMdumba eBella Vista4 & 6eBella Vista kwiHolo yoLuntu09:00 - 12:00
Lwesibini, 21 eWolseley2 & 7 eMontana kwiHolo yolunttu09:00 - 11:00
kweyoMdumba 2023ePine Valley kwiHolo yoLuntu11:30 - 13:30
Lwesithathu, 22 eTulbagh7 & 11 eWitzenville kwiHolo yoLuntu09:00 - 12:00
kweyoMdumba 2023
Lwesihlanu, 24eP.A. Hamlet4 & 10eP.A. Hamlet kwiHolo yoLuntu09:00 - 12:00
kweyoMdumba 2023
Mvulo, 27 kweyoMdumba 2023 Op-die-Berg8 & 9 eNuykintaba Hall09:00 - 12:00
lwesiThathu, 1 yoKwindla 2023 eNduli1 & 12 eNduli kwiHolo yoLuntu09:00 - 12:00
Lwesine, 2 yoKwindla 2023 eCeres3 & 5 eCeres kwiHolo yaseDolophini09:00 - 12:00
Umasipala okhathalayo ngoluntu lwakhe odala amathuba nohlumo!
WITZENBERG HERALD Friday, February 17, 2023 5
DATUM AREAWYK
Maandag, 20 Februarie 2023Bella Vista4 & 6Bella Vista Gemeenskapsaal09:00 - 12:00 Dinsdag, 21 Februarie 2023 Wolseley2 & 7 Montana Gemeenskapsaal 09:00 - 11:00 Pine Valley Gemeenskapsaal11:30 - 13:30 Woensdag, 22 Februarie 2023 Tulbagh7 & 11 Witzenville Gemeenskapsaal 09:00 - 12:00 Vrydag, 24 Februarie 2023P.A. Hamlet4 &10P.A. Hamlet Gemeenskapsaal09:00 - 12:00 Maandag, 27 February 2023 Op-die-Berg8 & 9Nuykintaba Gemeenskapsaal 09:00 - 12:00 Woensdag, 1 March 2023 Nduli1 & 12Nduli Gemeenskapsaal 09:00 - 12:00 Donderdag, 2 March 2023 Ceres3 & 5Ceres Stadsaal 09:00 - 12:00
PLEKTYD
Indigent Registration on Municipal Unemployed Database Credit Control
Small Businesses
Social
Basic
Registration
waitinglist Parks Integrated Development Plan Traffic Services WHERE WILL
HELD? DATE AREA WARD VENUETYD Monday, 20 February 2023Bella Vista4 & 6Bella Vista Community Hall09:00 - 12:00 Tuesday, 21 February 2023 Wolseley2 & 7 Montana Community Hall09:00 - 11:00 Pine Valley Community Hall11:30 - 13:30 Wednesday, 22 February 2023 Tulbagh7
11 Witzenville Community Hall09:00
12:00 Friday, 24 February 2023P.A. Hamlet4
10P.A. Hamlet Community Hall09:00
12:00 Monday, 27 February 2023 Op-die-Berg8
9 Nuykintaba Hall09:00 - 12:00 Wednesday, 1 March 2023 Nduli1 & 12 Nduli Community Hall09:00 - 12:00 Thursday, 2 March 2023 Ceres3 & 5 Ceres Town Hall09:00 - 12:00
(accounts)
support
Development Programmes
services: water, sewage, electricity, refuse, streets, fire services
on Housing
IT BE
&
-
&
-
&
classifieds
Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
ENGLISH TUITION AND REMEDIAL ASSITANCE
NICRA
Konstruksie
● Plaveistene
Paving
Crafford
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. n/c w.t.o.
Roll on Lawn
Verskaffing,
Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 342-8629 of www.trekstoor.co.za
Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o
TURKYE en Sirië het vernietigende aardbewings sedert 6 Februarie beleef waarin meer as 40 000 mense al gesterf en duisende haweloos gelaat is. Dinsdag 21 Februarie om 13:15 hou die Togryers museum ‘n samekoms om kerse aan te steek en dié twee lande en die slagoffers in hul gedagtes te hou.
Witzenberg Herald het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Neem asb. kennis dat sommige van die beloofde resultate in die advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur ‘n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. Lesers word gewaarsku dat hulle die adverteerder se geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek. Witzenberg Herald aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie Disclaimer at quackery advertisements Witzenberg Herald have not verified whether any of the services or products advertised will have the desired effect or outcome. Readers will note that some of the promised results in the advertisements are extraordinary and may be impossible to achieve. Beware some of the procedures and claims advertised may be dangerous if not executed by a qualified medical practioner. Readers are warned that they should carefully consider and verify the advertiser’s credentials. Witzenberg Herald do not accept any liability whatsoever in respect of any of the services or goods advertised
Be the type who donates during 2023
Besigheidsure: Ma - Vry: 09:00 - 16:00 Sat: 09:00 - 12:30
Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ons is dringend opsoek na elektriese toebehore (toasters, waaiers, braaipanne), klere, skoene of enigiets was spasie opneem
Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)
if you consider adopting, contact us.
Not all are
RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter
CENTRAL CERES MOTORS Service Center & Panelbeating
• Panelbeating
•Servicing
•Auto Electrical
•Aircon regassing Voortrekker St., Ceres
☎ (023) 312-1254
☎ (023) 312-1274
SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS
STEFAN STEYN
te h/v
HUUR KANTOORSPASIE (±150m²)
Be someone’s type (blood type that is) in 2023 by making regular blood donations during the year. Committing to 4 donations during the year could save up to 12 lives - every unit of whole blood is separated into 3 lifesaving parts; red cell, platelets and plasma. Don’t know what your blood type is? Don’t worry, every unit of blood gets tested for blood type, and you will be able to find yours on our app. Therefore, if giving back features top on your New Year’s resolution list, then donating blood is a good start.
“Thank you to all our blood donors for their support during 2022 and specifically during the festive season, we managed to collect 13 362 blood donations over this time. This resulted in potentially saving over 40 000 lives”, says Marike Gevers, spokesperson for the Western Cape Blood Service (WCBS). “This year our goal is to reach 160 000 blood donations, and in order to do this, we need your support,” says Gevers.
Blood donation only takes 30 minutes of your time every 56 days. It requires you to be between the ages of 16 and 75, weigh 50kg or more, be in good general health and lead a safe sexual lifestyle. It does not cause you any bodily harm - only 475ml of blood is taken, and this is replaced within 24 hours. Gevers advises donors to eat a substantial meal within the 3 - 4 hours before visiting a clinic and to increase their fluid intake before, during and after donation. Donors are advised not to over exert themselves after donating.
Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT AND AND TOOL HIRE TOOL TOOL HIRE TOOL
This year we are also aiming to increase our collections amongst our youth donors. By encouraging the youth to donate blood we cultivate a culture of life-savers from a young age. In order to motivate high school learners, we launched our Super 9 Club. This campaign aims to encourage youth donors to make 9 donations before their 19th birthday. We also encourage our youth donors that finished school last year to find an alternative blood donation clinic and continue to donate blood.
For more information, call WCBS on (021) 507-6300, e-mail info@wcbs.org.za or visit www.wcbs.org.za Blood stock updates and interesting facts about donation can be found on Facebook (@TheWCBS), Twitter (@The_WCBS) & Instagram (@thewcbs) accounts.
Download the WCBS app, which is available on all iOS and Android devices. It will show you the nearest clinic, the current blood stock levels in real time as well as your blood type, if you’re a blood donor of course.
Do something remarkable this year, donate blood.
WITZENBERG HERALD Friday, February 17, 2023 6
Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o. SCAN TO DONATE
visible
our
JANIJANI JANIJANI JANI (Female) Born 15/08/2022 ESTEST ESTEST ESTAA AA A (Female) Born 15/07/2021 BRAKKIEBRAKKIE (Female) Born 01/08/2022 Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to
*Conditions apply
BIBIBIBI BIBIBIBI BIBI (Female) Born
BAKGABAKGA BAKGABAKGA BAKGAT
Please
on
website/social media, as they are too small.
a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Including a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment.
OUGAOUGA OUGATT TT T (Female) Born 24/08/2022
28/10/2022
T T T (Male) Born 29/11/2022 GUINEVERE (Female) Born 04/10/2022 RICKRICK RICKYY YY Y (Male) Born 22/11/2022
en pak van AANROLGRAS “ROLL
Skakel
uitverkoping op alles gedurende MAART Boland
aflewering
ON LAWN”
082-859-2300
AND FRAMES 083-227-6476
● Boublokke
● Boustene
1962/06/28 - 2023/02/12 Begrafnisdiens: So. 19 Feb. 2023 Huis: 09:00, Plaas Dankbaar, Warm Bokkeveld Saal 10:00, Plaas Dankbaar, Warm Bokkeveld Graf: Bella Vista (023) 312-2392 n/u:
Philander
Skakel: Niel
082-827-6439
082-5753-181 Fransiena
is there to help: •Financial assistance •Bring back lost lovers •Court and divorce cases •Pay after job is done 073-478-1181
DIANA
en Faurestraat. Onmiddellik
TE
Vos-
beskikbaar R7 500 p/maand
Experienced English Teacher and Remedial therapist offers assistance in: • All Literacy and comprehension skills: (CAPS) • Study skills • Exam preparation • Homework supervision • Help with Barriers to learning • Grades 1 - 10. For more information: 083-620-6240 or carolannpie@gmail.com
Skakel Jaco-Marié (023) 312-1414
Vrywaringskennisgewing by kwaksalweradvertensies
CONRAD Burger van Ceres rolbalklub (bo) het Sondag 22 Januarie deurgedring na die Boland Beginners enkelspel kampioenskap finaal (top 8 spelers) op 11 Februarie. Conrad het sewende geëindig. Ceres rolbalklub is trots op dié prestasie.
DIE Boland junior meesters rolbaltoernooi het op 4 en 5 Februarie op Hermanus plaasgevind. Ceres rolbalklub is trots op twee lede se prestasies. Sumeon de Villiers (links bo) het in die Boland o/18 afdeling deelgeneem. Wean van Rensburg (links) het goud verower in die o/30 afdeling. Hier is hy saam met Tom Tromp (Boland Rolbal president) afgeneem.