6 minute read

Getroud met rugby

<Syvoelnog’nbietjie rou,soosiemandwataan posttraumatiesestres ly,sêChristel.“Maardithelp om te weetdateknie dieenigstemensiswatdeur’nmoeilike tydgaannie. Boonopisek omringdeur mensewatmy liefheten ondersteun.EndanisdaarDaniel ...Mensesê niksanders maaksaakas jyeers’nkindkry nie, maaralles maakvirmyméérsaak,wantdie stakes issoveelhoër.Maar as hy lag, isallesindaaioomblik vergete.Hierdie baba is net ongelooflik,”vertelsyterwyl“Boeta”dieeneoë by die rekenaarskerm inloer. Christel geselsvia Zoom vanuithaartuiskantoorin Johannesburg,metDaniel wat ophaarskoot woel.“Hymoes al lankal geslaaphet, hy is eintlik somoeg,”beduiesy, en drapeerhom oorhaar skouer.(Later, iewersindie middel vandie onderhoud, raak diekoppiestilteenmaseskouer.) Min slaapis’n gegewe in hulhuishoudingopdie oomblik. Saans,wanneerditstilis,doensystemopnamesvir’n reeks aanlyn korporatiewekursusse.Bedags,terwylhaar verloofde, David Louw,opdie Getroudmet rugby-stelis(hyvertolk die rolvanhaareksman,Simon),issytuisbyhulseuntjie en skryf aandiedraaiboekvan’nnuwefliek. Sy gaanook die regie hanteer.Diesperdatumisbinnekort,maaras’n lastminute.com-tipefloreersy onderdruk,soallesis onder beheer,lagsy. Ná vyfen’nhalf jaar isChristelweer vryskut.Algaansy diesekuriteitvan’nsepiemis,beginsynouopgewonde raak oornuwemoontlikhede.“Dis hardewerkenjymoet hustle, maardiseendingvan vryskut:Ditlaatjou lewendig voel.” Sy hetinhaar20jaaras aktrise al in flieks,sepies,TVreekseensitkoms gespeel,maar haarkaraktershetnog altyd eending gemeen gehad.Almalwassobietjie offbeat. “Ekismaloorsulkekompleksekarakters. Selfsmyrolas Lorrainein VillaRosa wasdiévan’n gewone,goeiemeisie wathaarselflaterbeginsny het.By verremylekkerste rolwas Martieindie fliek Hoofmeisie.Daai vrouwasnielekkernie. Disnetsoveelmeeruitdagendas’n straight karakter.Met so’n rolvra jyjouselfaf:Hoekom is syso?Ekhou daarvan om dit te verken,omhaaremosionele reisopte maak enin te kleur.Dishoekom ekvanRenate gehouhet. Sy isernstig ‘beskadig’ ,maarsyhetook’nligterkant.” Nadat sy in Augustus by Getroudmet rugby wegis, het sy diemooiste boodskapvaneenvandieskrywers gekry. Hy het gesêdit wasvirhomsolekker om virhaarteskryf,want hy het geweet hy konvirhaarenigetoneel geeensysou ditbaasraak. Ophaarlaastedag op stelhet haarkollegashaarmet ’nafskeid verras,haar kleedkamerwas volblommeen geskenkeenmensehet spesiaal ingekomomtotsienstesê. “Almalwasnetsohartseer en geskok soosek.Ekhet só gehuil.Daarisbaiewatekgaanmis ... diepretopstel,die geselsiesindie green room,aldie wonderlikevriendskappe. En om teenoorDavidtekonspeel.Hyiseen vandiebeste akteursteenoorwie ek alooit gespeelhet.” Christelhetmooiherinneringe, maaropdieoomblikis haarhartnogteseer om daaropte fokus.“Maareksalaltyd dankbaarweesvirdie geleentheid om deelvan diespan te wees,ekhetmybeste werk daar gelewer. En wasdit nievir diésepienie,heteknievirDavidenonsbaba gekrynie.”

Waardinkjyhetdinge verkeerdgeloop?

Advertisement

Dieafgelope twee jaarheteksoms gesukkel om Renatese gedragte verstaan,endansouek by diehoofskrywerprobeer vasstelwatdiemotiveringis,ofhaar gedragbevraagteken. Ek wensekwasiemandwatnetmy woordekonsêenhuis toegaan,maardisnieeknie,ekgeete veel om,ekbelêinmy karakter,ekgooimyhartensielindieproses.En omdatek sterkvoeloormykarakter,moetek verstaanwathaarmotiveer. So ek weet nie. .. mykontrakisvir’njaarhernu,maar drie wekelaterisekingeligdatmy karakteruitgeskryf word omdatdie storielyn dit vereis. Ditwas ’nskok,veral omdatekpas terugwasvan kraamverlof.Daniel wasses wekeoud.Dithet geensin gemaaknie,maarekisook deels verlig omdatmysielbietjie skade gely hetmetaldieekstremestorielyne.

Bedoelend?

Ek weet nieofenigeaktrisealsoveelparallelletussen haarpersoonlikeleweenhaarkarakterselewegehadhet nie.Terwylekdeur’nmoeilikeegskeidingis,moes ek dit terselfdertydasRenatebeleeftoesy vanSimonskei.Ek hetdaardie tydpal gevoelasofek’n paniekaanvalkry.My regtelewe ensepielewe hetnette verweefgeraak.Toeek

Tenspyte vanysige koueen reën,het ChristelenDavidse verlowingsfoto’sby GoldenGateindie Vrystaat aanalhul verwagtinge voldoen. In’n stadium was daar tot’nreënboog, ’nsimbool vanhoop virChristel.

swanger word,ismyswangerskapop my versoekingeskryf, maarekwaslater spyt daaroor.Inretrospekhet ekmisbruik gevoel.Dithetnievirmy gevoelasofmyswangerskapen mybabametdienodigesensitiwiteithanteerisnie.Onsis akteurs,maaronsisookregtemense.Ekmoesswaar,intense storielynehanteersoosobsessief-kompulsiewesteurnis en postnataledepressie ... Gestelekhetregtigdaaraan gely? Dankdie Vader ek hetnie.Daniel geemynet vreugde.

Jyhetalvroeërgesêjy wilniekindershênie?

Ekhetaltyd geglodaariste veelmenseopaarde,asekregtig ’nkindwilhê,salekeenaanneem.Ekwas ooknog nooit broeis nie,maarwanneerekna Danielkyk, voelekheeltemal andersaswanneereknaanderbabaskyk. Ek hetvirvierdaegehuiltoe ekhoorekisswanger.Al waaraanekkondink,isdateknie kinderswilhê nieenwat dienuusaanmyeksman,JP,soudoen. Virhom was’n gesin nie-onderhandelbaar,diseenvandieredeshoekomons uitmekaaris.Hoewelhydie eeniswat gekieshetomteskei, het onssteeds’ngoeieverhouding.Hyhet dituiteindelikook baiegoed hanteertoeekhomvertelhet. Ná ’npaardae hetekeenoggendso’n vredeoormy voel komoordieswangerskap.Ekhetbesefdat ditdalkishoedit moetgebeur.Ekgaanditnet embrace.Dinknet,asditnieso gebeurhetnie,hetekhierdie wonderlikeervaring gemis. Ma-weeshetmyrustigergemaak,hoewelDavidseker nie salsaamstem nie;eksit nooitstilnie.

WathetjouenDavidnamekaaraangetrek?

Ekhetsyhartleerken toe onssointiemasmanen vrouop stelsaamgewerkhet.Hyis gentle en besondertalentvol,wat virmybaieaantreklikis. Onshet regtig goeie vriende geraak endaaruithetdie mees ongelooflike verhouding gekom.Ek wasnog altydonafhankliken ek doenmyeieding,maarhyis baietradisioneel ...hylaatmyveilig voelensalaandring om my by dielughaweafenoptelaai omdat hy wil weet datek oukei en veilig is.En hy is ’n ongelooflikepa.

Hoehanteer hy moeilikesituasies?

Hyis goeddaarmee om terugtestaan,’n situasieteaanskou en’nberekende besluitte neem.Hyiseintlikmystemvan redelikheid,niedatekaltyd virhom luisternie![Sy lag.]As ekiets voel, voelekditsterk endiep,enasekoor ’n weeknog so voel,salekdit sê.Ekraakbeter,wantindie verlede sou ek dadelikpraat.Myprobleemisdatek altyddie laaste sêwil hê! Diesituasiehetaanvanklikeffens stremmingop ons verhouding geplaas, omdat ek enDanieluitgegaan en David agtergeblyhet.Ekgaandrafmaarasek gestres voel ...

JyhetaldieComrades gehardloop.Wasjynog altyd ’n atleet?

Myboetiehetlangafstandebegindoen omdat hy asma gehad het.Ekwasnegejaaroud,enek wouook sulke cool tekkies hê.Toesêmypadanmoetekook oefen.Dieafrigterhet ons vandie asbliknadie rugbypaal en teruglaathardloop,ekhet skoon naar gevoel.Toetrekekmytekkiesuitensêvir mypa hy kanditmaarteruggee.Syantwoordwas datekkanophou sodra mytekkiesdeurgehardloopis!Dishoeekbeginhet. Ekhetmyeerstemarathonvoltooiindieselfdejaaraswatek dieComrades gedoenhet,in2018.Ekwildit weer doen.Die geesen ondersteuninglangsdiepad was ongelooflik.Ek het ’nsterkkop.Asekditkan doen,kanek enigietsdoen.

Wasjyaskindliefvir toneelspeel?

Ekwasdaaienetjiewat dieKerskonsertgeskryf, die regie gedoenendiehoofrolgespeelhet.Ingraadsewewouekna die ProArte-skool in Pretoriagaan,maarekmoeseersvir mypawysdatek werklikbelangstel,dankonekingraad tiengaan.Elke jaarhetek’noudisieafgelê vir onsskoolse toneelgroep,sondersukses.Maarmybelangrikste oudisie –by die TshwaneUniversiteitvan Tegnologie,hetek geslaag.Ek hetinmyderdejaarmyeersterol gekry, as Ansieindie TVreeks Plek vandievleisvreters. > SARIE.com Januarie/Februarie2022 | 27

Hoekom toneelspeel?

Dis in my bloed om stories te vertel. Nie almal sien altyd die hart en siel wat jy in ’n karakter insit nie, hulle dink dalk net: “Og, die Renate is so irriterend.” Maar ek het deur die jare ook baie positiewe terugvoering van kykers gekry, soos toe sy haar tot ’n surrogaat gewend het om ma te word. Selfs met die OCD-storielyn [obsessiefkompulsiewe steurnis] het ek dankiesê-boodskappe van kykers gekry. Dan besef jy die storie wat jy vertel, het tog vir iemand waarde. Ek wil stories vertel wat mense aanraak.

As jy iets heel anders kon doen?

Saam met klein Daniel. FOTO SUNA ROBBERTS

Hoekom is sepies so gewild? Is dit ontvlugting?

Ek wil eintlik diere red en op ’n plaas bly. As ek ’n rondloperhondjie op straat gesien het, sou ek altyd stilhou en hom veearts toe neem om vir hom ’n huis te kry. My droom is my eie sanctuary vir diere. Mense sê altyd jy dink jy is lief vir jou honde, wag tot jy ’n kind het. Maar ek is ewe lief vir al vier my kinders! Ek raak emosioneel oor diere of enigiemand wat weerloos is. Hanna Grobler van die Hanna Charity and Empowerment Foundation [wat hom vir behoeftiges en gemarginaliseerdes beywer] is ’n baie goeie vriendin van my. Ek het haar dikwels gehelp toe sy nog in Pretoria gewoon het. Sy het my altyd gewaarsku dat ek nie mag huil [tydens ’n besoek] nie. Jy kan nie iemand help as jy voor hom sit met jou bevoorregte lewe en lyk of jy hom bejammer nie. Ek het onlangs ’n episode van die TV-reeks Dankie, Lottoland aangebied by Huis Zoë, ’n veilige hawe vir vroue en kinders op Hartbeespoortdam –dit gryp jou aan die hart.

Sosiale media is deesdae almal se seepkis. Hoe hanteer jy negatiewe kommentaar?

Vir baie kykers is sepiekarakters soos familie in hul sitkamer, hulle glo hulle kan sê wat hulle wil. Jy kan nie dit persoonlik opneem nie. Mense kan nie onderskei tussen my en my karakter nie. They love to hate her. Dis meestal vroue wat lelike

goed oor jou kwytraak. In ’n stadium het ek verskriklik baie gewig verloor – weens spanning en omdat ek gesonder wou eet. Hulle het die lelikste goed geskryf. Soms kan ek dit aflag. Maar ek het dit later blokkeer, ’n mens het nie altyd die kapasiteit om dit te hanteer nie. Ek dink nie sepies is regtig ontvlugting nie. Deesdae spreek sepies kwessies aan en probeer ook opvoed. Dis dikwels ’n geleentheid vir skrywers om by te dra tot die groter gesprek in die land. Ek dink daar kan dalk ’n beter balans wees. Elke keer as ongeluk Mense wíl ontsnap, hulle soek gelukkige eindes. my getref het, is dit Daar is mense wat al drie sepies op kykNET kyk, opgevolg deur geluk van sesuur tot Deesdae is agtuur.

Christel afdankings algemeen. Enige raad wat jy uit ervaring kan deel?

As jy jou werk verloor, is die laaste ding wat jy wil hoor: Wees positief. My advies is: Hang in there. Voel diep, voel daai emosie . . . maar uiteindelik moet jy besef jy moet self iets doen. Iewers die moed en krag kry om aan te gaan. Alles gebeur om ’n rede – daai cliché is waar. Die Here verander nie noodwendig jou situasie nie, maar hy verander jou in daardie tyd. Pleks van hoekom, vra eerder: Wat gaan ek doen? Moenie vasgevang word in selfbejammering nie. Ek en my vriendin Zetske van Pletzen het ’n aanlyn toneelspeelkursus, closeupacting.co.za, begin wat in Januarie afskop – dis baie prakties oor spesifiek die film- en TVbedryf, van karakterontwikkeling tot teksanalise en die tegniese aspekte. Dis baie opwindend. En soms kom goed oor jou pad. Ek het toevallig oor die radio genoem dat ek die sepie verlaat, ’n jong aanhanger het dit gehoor en vir haar oupa vertel. Hy het my jare gelede as seremoniemeester gebruik en my dadelik gekontak en werk as stemkunstenaar aangebied vir al sy aanlyn kursusse. Elke keer as ongeluk my getref het, is dit opgevolg deur geluk.

This article is from: