Cape Africa
KENRIDGE PRIMARY SCHOOL
Keyboard Concert
Our Grade Sevens learn that Geology Rocks!
Kenridge’s Grade Sevens met Dr Matthew Huber who is not only a lecturer of economic geology, exploration geology, remote sensing, and African geology at the University of the Western Cape, but a KPS Grade One dad too!
Our learners were treated to an inspiring and highly informative presentation. Dr Huber also left rock samples for our Grade Sevens to further explore (with great care and under supervision of course!). This is an immense privilege as the samples were kindly entrusted to us by him as well as UWC.
Thank you for opening up a world and unlocking the passion of many young geologists, Dr Huber!
Sportprestasies
Baie geluk aan die volgende Kenridge-leerders vir hul keuring in verteenwoordigende spanne:
• Cala O’Ryan (W.P. A-Hokkie)
• Mischa Kwak (W.P. C-Hokkie)
• Divan van Eeden (W.P. B-Hokkie)
• Mnr. Clinton Hill (W.P. A-Seunshokkie Afrigter)
• Jacob Hanekom (W.P. B-Hokkie)
• Anneke Bothe (Wes-Kaap Netbal)
• Mia Mostert (W.P. Netbalspan CTPSN)
• Ghitte Vivier (CTPSN o.11 Doves-span)
THE SETTLERS HIGH SCHOOL
Mathematics Olympiad Western Cape Aquatics Inter District Championship
Moied Baleg participated in the PAMO (Pan African Mathematics Olympiad) 13 – 22 May 2023 in Kigali, Rwanda, as part of the SA team where the most talented young students from across Africa come together to solve challenging mathematical problems in a friendly competition.
Moied was awarded a bronze medal and the South Africa’s team placed 3rd overall. He will also be representing SA at the International Mathematical Olympiad in Japan 6 – 13 July and will also be attending the International Mathematics Summer Camp in China 18 June - 5 July. Well done – we are very proud of you and wish you well as you go on to compete internationally.
Laeeq Devajee did us proud at the Level 1 team competition as he represented Western Cape Aquatics Inter District Championship in George. He obtained excellent results as he won a medal in each of the races, he competed in. Well done, Laeeq!
His achievements included:
• 3 x Gold medals in the 50m breaststroke, 100m breaststroke and 100m freestyle relay
• 4 x Silver medals in the 50m backstroke, 50m butterfly, 100m backstroke and100m IM
• 2 x Bronze medals in the 50m freestyle and
Some of the formidable corpse of Kenridge music learners performed at a keyboard concert Cala O’Ryan, Mischa Kwak, Divan van Eeden, Mnr. Clinton Hill, Jacob Hanekom, Anneke Bothe, Mia Mostert, Ghitte Vivier. Moied Baleg Laeeq DevajeeWestern Province Hockey
Chelsea McGregor was selected for the Western Province under 16A side, as well as Peyton Marais and Amy Ferreira being selected for the Western Province under 16B side.
Caleb Ferreira was selected for the Western Province under 18A side and Keegan Rodger for the Western Province under 18B side.
Maria Inggs made the Western Province North Under 18 South team.
Tennis
Mia Kotze and Emma Pheiffer represented the Western Cape Disas under 19 team at the IPT tournament.
Mia Kotze was also selected for the SA schools team.
Swimming news
Leah Christie was selected for
Regeneron International Science and Engineering Fair
Matthew Witbooy, a Grade 12 student, was part of a select group of six outstanding young scientists who showcased their groundbreaking research at the prestigious Regeneron International Science and Engineering Fair in Dallas, Texas, USA. Matthew earned this opportunity by excelling in the Eskom Expo International Science Fair (ISF).
Mr. & Miss Curro Durbanville 2023
Daniel Kurc and Méca Ladielis were crowned Mr. and Miss Curro Durbanville. The finalists started the evening as blank canvases, but soon turned into works of arts – dressed by Poppie and Elegante Dress Hire. Figures modelling agency scouts were also present on the evening.
WP Hockey
selected in the girls
WP Netball
Congratulations to Kiteya Reen for being selected for the Western Cape Under 12 teams. Kiteya will be representing her province at the SA All Ages tournament to be held in June in Boksburg.
Chess
The following Curro Durbanville learners represented Metro (WP) Schools chess team at the Western Cape Schools Chess
LAERSKOOL DURBANVILLE PRIMARY
Koor kwalifiseer vir ATKV-finaal
Ons is baie trots op ons koor, onder leiding van Me. Annemarie Dippenaar en Mev. Riana Knoblauch, wat gekwalifiseer het vir die ATKV-finaal! Dit is die 20ste keer dat ons na die finaal genooi word! Ons en 4 ander kore gaan op 27 Julie aan die Prestige Laerskoolafdeling in Pretoria deelneem.
Netbal WP-liga
Laerskool Durbanville se o.12A-span het die afgelope naweek die goue medalje in hul WP-liga verower.
#BeeHope club
The #BeeHope club of Durbanville Primary had an amazing outreach, making a difference in the community. Hulle het hul eie unieke projekte gaan aanbied by Wellington Kinderhuis, asook ‘cupcakes’ saam met die kinders versier. Thank you Fair Cape Dairies and all our parents supporting this outreach.
A: 23A Palmiet Rd, Stikland Industrial, Cape Town, 7530
LAERSKOOL EVERSDAL PRIMARY SCHOOL
Provinsiale Sportprestasies
LAERSKOOL PANORAMA PRIMARY SCHOOL
WP Hockey u.13
Congratulations to the following u.13 Hockey Players. They have all been selected to represent the Western Province’s u. 13 Primary team:
Boys: (u.13C)
• Aqeeb Abdulla
• Shane Davids
• Cole Ross
Girls: (u.13B)
• Sarah du Buisson
WP Karate
Congratulations to Kiara Fernandes in Grade 7. Kiara completed her Kyokushin Western Province Tournament on Saturday 20 May and won gold!
WP Ice Hockey
Congratulations to Jade Tarboton in Grade 7. Jade was selected to represent the WP U.14 and U.18 Team for the 2023 Junior Inter-provincial tournament which will take place from 25 June to 2 July in Cape Town!
SA Dance
WP Action Cricket Weskaap Skole Netbal
Baie geluk aan Leané van der Merwe in Graad 7. Leané is die naweek in Moorreesburg verkies tot die o.13 Weskaap Netbalspan wat van 25 - 28 Junie 2023 gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Skole Netbal toernooi. Die toernooi sal in Boksburg, Gauteng plaasvind.
Western Cape Chess
Congratulations to Zeke Zwartz in Grade 1. Zeke represented Western Province Metro and competed in the Western Cape Schools Chess Tournament in George this weekend, May 6-7, 2023. All participants received a certificate, but only the top 10 players were awarded medals and will be part of the regional team in the future. Zeke played 6 rounds, of which he lost 1, drew 2, and won 3, placing him 9th in the tournament!
Congratulations to Zeke Johnson in Grade 7. Zeke has been selected to represent the Western Province Under 12 Action Cricket Team in June 2023 in Pietermaritzburg.
Nipper of the year
Congratulations to Zac Sampson in Grade 6. On Friday 19th May 2023 Big Bay Surf Lifesaving Club held its Annual Awards and Zac received the following awards:
• Top U12 Boy Trophy (Surf) 2022/2023
• The Hillman Trophy for best Sea Specialist of the year (2nd Year in a rowmost points scored in Surf events)
• The Hutton & Langenhoven Trophy for Best Board (Most points scored in board events across all age groups)
• The Kristin Bellingan Trophy for Surf Swimmer of the Year (Most points scored across all age groups in Surf events at all competitions locally, provincially & nationally)
Zac also received the Nipper of the Year Trophy for the highest points scored across all age groups at all competitions locally, provincially & nationally)
Kiara FernandesNienaber praat Skole- en Wêreldbekerrugby
Hoe het jy by rugby betrokke geraak en hoe het jou pad geloop vanaf jou eerste betrokkenheid tot by Bokafrigter?
Na ek fisioterapie op Bloemfontein studeer het, het ek by `n fisioterapiepraktyk in Bloem begin en is ek gevra om die fisioterapeut vir die Vrystaat o.19 en o.21 rugbyspan te wees. Ek is `n paar jaar daarna aangestel as die fisio van die Cats in die Super Rugby-reeks. Rassie was toe nog `n speler by die Cats en het baie keer in die fisio - kamer video analises op sy “black box” (‘n analiseringsprogram wat hy by die WNNR gekoop het) gedoen. Hy sou my van tyd-tottyd roep om vir my te wys wat hy ontleed het, en so is my belangstelling geprikkel.
Jacques was kondisioneringsafrigter van die Cheetahs vanaf 2004 tot 2007, verdedigingsafrigter van verskeie
Unies tussen 2008 en 2014, onder andere van die Stormers en ook in 2011 vir die Springbokke. Hy was ook Munster se assistent en senior afrigter vanaf 2016 tot 2017 voordat hy teruggekom het na SA en sy reis by die Springbokke voortgesit het.
Vertel ons meer van jou skooldae. Waar was jy op skool en in watter posisie het jy gespeel?
Ek was in Laerskool Riebeeckstad in Welkom en is toe koshuis toe by Grey College tot in graad 11. My ouers het toe Bloem toe getrek en ek is in graad 12 terug huis toe. Dit was nogal `n jammerte om my seniorjaar in die koshuis mis te loop. Atletiek (800m en 1500m) en landloop was my hoofsport, maar ek het ook rugby vir die lekkerte saam my vriende vir die laer spanne gespeel en dit nie so ernstig opgeneem nie. Ek het meestal flank gespeel.
Spelers oefen deesdae met swaar gewigte van`n jong ouderdom af. Wat is jou mening daaroor?
Dit is `n belangrike onderwerp. Mens moet onderskeid tref tussen gewigte (weights) en jou eie liggaamsgewig en rekke waarmee jy kan oefen. Enige oefening waar jy jou liggaamsgewig gebruik, is 100% en kan net `n goeie bydrae tot jou kondisionering lewer. Sodra dit kom by gewigte in die gimnasium moet jy baie versigtig oefen omdat dit jou groeiplate kan beskadig. As daar met gewigte geoefen word, sal ek toesighouding en advies van `n spesialis of ‘n kenner aanbeveel. Sommige jongmense se groeiplate gaan op ‘n vroeë (veertien- en vyftienjarige) ouderdom toe en ander eers op ‘n latere ouderdom (sewentien- tot agtienjarige ouerderdom). Wees daarom baie versigtig om te vroeg, sonder toesig en advies van ‘n kenner, met gewigte te begin oefen.
Hoe belangrik is rugbystatistiek soos die aantal duikslae, meters gehardloop, ens. vir jong spelers?
Ek dink vir laerskoolspelers moet dit net gaan om die spel te geniet en selfs tot in die hoërskool ook, maar as jy `n meer ernstige rugbyspeler is, dan raak statistiek al hoe belangriker en kan dit vir jou belangrike dinge uitwys. Dit moet egter nie só belangrik raak dat dit die lekkerte uit rugby haal nie. Wat is daardie lekkerte? Dis die tye saam met jou vriende, in die tokkamer, die spangees, die kringetjie voor en na die tyd, die Maandag se praat oor Saterdag se wedstryd. Dís die goed wat mens onthou.
u
Wat sou jy sê is ouers se rol op laerskool en op hoërskool?
Ouers moenie die lekkerte uit die sport vir hulle kinders haal deurdat hulle te ernstig daaroor is nie. Volgens my is ‘n ouer se belangrikste rol om hulle kinders te ondersteun. Probeer die afrigting vir die afrigters los, en as jou kind ernstig is oor sy sport, leer hom dan dat dit harde werk vat om bo uit te kom. Daar is niks verkeerd om ekstra tyd in te sit nie. Weer eens is dit die belangrikste dat hulle rugby geniet. Die ou wat dit maak, is die ou wat rugby ongelooflik baie geniet, want die opofferings wat jy moet maak, kan jy nie maak as jy nie lief is vir rugby nie en sonder daardie liefde vir die spel, gaan jy nooit genoeg dryfkrag hê nie. Jy moet as speler eienaarskap neem. Wat is eienaarskap? Dis nie die afrigter se werk alleen om seker te maak jy raak beter nie, dis jou werk om seker te maak dat jy elke dag verbeter. Afrigters is net daar om jou te help en te fasiliteer. Dis nie jou ouers se werk om seker te maak jy gaan oefen nie, dis jóú werk.
Is daar ‘n ouderdom waar jong spelers hulself in ‘n posisie moet begin vestig?
Daar is nie `n vaste resep nie. Jy moenie senuweeagtig raak as jy nie in `n posisie vestig nie – it will come to you. Daar is internasionale spelers wat tot in matriek nog in ander posisies gespeel het as toe hulle hul nasionale span gehaal het. In Frankryk speel `n ou soos Mathieu Bastareaud flank vir Toulon in sommige wedstryde en senter vir Toulon in ander. Hy het Frankryk op senter verteenwoordig.
Wat dink jy is die vlak van skole rugby in S.A in vergelyking met die res van die wêreld?
Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding. As jy kyk wat party skole oorsee aan hulle rugbyprogramme spandeer, is daar party van daardie skole wat meer aan hulle rugby spandeer as party van ons kleiner plaaslike Currie Cup - unies. In vergelyking daarmee is dit
dan eintlik ongelooflik hoe goed ons is. Daar is verskillende ontwikkelingsprogramme vir jong spelers wat gevolg kan word en dit verskil van land tot land. Baie van ons sukses op seniorvlak is omdat ons kontakvaardighede reeds baie vroeg op skool ontwikkel word. Sommige oorsese lande se ontwikkelingsprogramme vir jong spelers fokus op skool egter meer op balvaardighede en individuele vaardighede. Dit is belangrik om te noem dat daar nie ‘n regte of verkeerde jong speler ontwikkelingsprogram is nie. Elke land doen wat vir hulle die beste is.
Waarop dink jy moet laerskoolleerders en hoërskoolleerders in terme van spel en tegniekontwikkeling fokus?
Werk maar net aan jou vaardighede soveel as wat jy kan. Jy kan nooit te veel vaardighede hê nie. Jy kan nie té veel tyd aan vaardigheidsontwikkeling spandeer nie. Spelers met visie word beslis raakgesien. Kyk byvoorbeeld na Lionel Messi. Hy het 676 keer in die wêreldbekersokkerfinaal gescan waar die spasie is en wat om hom aangaan. Leer van vroeg af die gewoonte aan om die heeltyd te kyk wat op die veld aangaan en waar daar moontlike geleenthede en spasie is om te speel. Dis seker die beste vaardigheid waaraan jy as `n speler aan kan werk.
Scan die QR kode en kyk die video van Lionel Messi sescanning vaardighede:
Kom ons praat Springbokrugby. Daar is onlangs genoem dat julle as ‘n groep eintlik destyds meer op 2023 gefokus was, en dat 2019 se wen ‘n bonus was. Wat sê jy?
Jy is 100% korrek. Toe ons afrigtingspan in 2018 begin het, was Bok-rugby op die veld (resultaat-gewys) in daardie stadium op`n laagtepunt en om dinge te kon omdraai en `n kans te staan om die 2019 Wêreldbeker te kon wen, moes ons `n plan bymekaar sit wat ons `n kans sou gee. Ons het besluit om met die Bokke se sterk punte te speel en dit was om fisies te wees. Dit is nou vyf jaar later, en al het ons baie tyd tydens Covid verloor, het ons kans gehad om spelers se diepte in alle posisies te vergroot, om aan individuele vaardighede te werk. Baie faktore speel `n rol en daarom kan sukses nie verseker word nie, maar ons is in `n goeie posisie. Daar lê egter nog harde werk voor om die laaste dinge in plek te sit voor die Wêreldbeker se afskop.
In aanloop tot die Wêreldbeker-toernooi, het ons eksklusief met Jacques Nienaber gesels oor sy lewensreis, die Springbokke se aanloop tot die Wêreldbeker, asook bietjie skolerugby.
Die wêreldbeker lê voor. Wat was jou hoogtepunt tot sover as Springbokafrigter?
Op die veld, as hoofafrigter, was dit verseker om die Britse en Ierse Leeus te kon klop. Vir twintig maande het die spelers mekaar nie gesien nie, en om op so `n kort kennisgewing bymekaar te kon kom, saam met al die uitdagings wat met Covid gepaardgegaan het, en die reeks te wen, was `n baie groot hoogtepunt. Omdat ons net elke twaalf jaar teen die Britse Leeus speel, kry min afrigters die kans om die Bokke teen die Britse en Ierse Leeus af te rig. Dit was dus vir my as afrigter `n groot voorreg. Neem ook in ag dat die Leeus teen Australië geseëvier het en die reeks teen die All Blacks gedeel het. Sou ons verloor het, sou die Leeus onoorwonne teen die drie Suidelike Nasies gewees het en dis wat hierdie oorwinning soveel lekkerder gemaak het.
Af van die veld is my hoogtepunt om te sien hoe spelers ontwikkel en hoe hulle gemaklik raak in die span; hoe hulle groei as mense binne spanverband; as volwassenes en met die media, asook hoe hulle meer verantwoordelik raak en hoe hulle profiel ontwikkel.
Elke speler in die groep is uiteraard besonders talentvol. Wat is jou fokus ten opsigte van afrigting per individu, asook om die spelers te bestuur aangesien hulle almal hoë profiele het?
Ek glo nie dis ons afrigtingspan se rol om die individuele spelers se profiele te bestuur nie. Hulle is volwasse mans met hulle eie families en dit is hulle eie verantwoordelikheid om na hulle profiele om te sien. Al wat ons bestuur, is hulle rolle in die span en om oop en eerlik met ons spelers te wees ten opsigte van hul eie spel - die positiewe en negatiewe dinge uit te wys, aspekte uit te wys waaraan hulle kan werk en dit saam met hulle te monitor. Ons ondersteun hulle as individue, maar aan die einde van die dag is geen indiviuele spelersprofiel groter as die Bokke se profiel nie.
Ons probeer die spelers ook leer dat dit hulle keuse is om kommentaar op sosiale media te lees, maar uiteindelik is dit die speler se eie keuse dat indien hy die goeie kommentaar wil glo, moet hy die slegte kommentaar ook aanvaar. Ons verkies daarom dat spelers nie eintlik sosiale media volg nie en eerder ons as afrigters se kommentaar en opinie oor hulle spel moet glo. Sosiale media is nie die realiteit nie.
RESIDENTIAL, COMMERCIAL & INDUSTRIAL ALUMINIUM
Uiteraard is julle mikpunt om die wêreldbeker te wen. Is julle tevrede dat julle op hierdie stadium daar is waar jy wil hê julle moet wees?
Ek dink ons is. Ons het baie goed gedoen in ag genome dat ons baie tyd in 2020/2021 met Covid verloor het. Ons plan na 2019 was om aan spanontwikkeling en groei te werk, want daar was nie so baie tyd daarvoor voor die 2019 Wêreldbeker nie (net 18 toetse). Met spanontwikkeling bedoel ek die diepte per posisie en vaardighede van die individuele spelers. Hierdie proses het veroorsaak dat die uitslae op die veld soms daaronder gely het, maar dit het ons ook in `n baie beter posisie geplaas, deurdat ons spanontwikkeling en individuele vaardighede op `n beter vlak as in 2019 is. Deur hierdie roete te volg, het ons veral in 2022 baie spelers gesien wat na vore getree het en wat Bok-rugby soveel sterker gemaak het.
Hoe belangrik is jou wenrekord, aangesien dit op `n gereelde basis saam met vorige afrigters se rekords gepubliseer word?
Uit die aard van die saak verloor jy jou werk as die span nie wen of presteer nie. Die uitdaging is altyd om genoeg spelersontwikkeling te doen sodat jy nie net `n spelersdiepte van 15-22 spelers het nie. Indien jy dit kan regkry om as span te presteer, maar ter selfder tyd spelersdiepte te vergroot, vaardighede te verbeter en meer wedstrydstrategië in jou arsenaal te hê, dink ek is `n mens op die regte pad, want die einddoel om `n potensiële Wêreldbeker te wen, bly tog die belangrikste.
Baie mense wonder wat jou rol is en wat Rassie se rol is?
Die Direkteur van Rugby en die hoofafrigter van die Springbokke het verskillende pligte en rolle. Die maklikste beskrywing is dat ek verantwoordelik is vir wat op die veld gebeur en Rassie is verantwoordelik vir dit wat van die veld af gebeur. Dit is egter baie simplisties en bietjie meer kompleks as dit, maar dit is die maklikste om ons rol en pligte verdeling te beskryf. Ek en Rassie kom al `n lang pad saam. Ons het `n goeie werksverhouding en deur wedersydse respek beteken dit ons lewer insae oor en weer in mekaar se rolle, maar aan die einde van die dag staan ons elkeen pa vir ons resultate in ons onderskeie afdelings.
Hoe is die aanloop van Saterdag tot Saterdag voor ‘n toets?
Die Sondag na die Saterdag se wedstryd begin ons die Sondagoggend met medicals. Sondae is ook gewoonlik ons reisdag na ons volgende bestemming. Dit is die verantwoordelikheid van die spelers om dan hulle eie spel te analiseer (wat al die Saterdagaand vir hulle aangestuur word), waarna hulle deur die loop van die Sondagaand individueel met ons afrigters kan ontmoet om dit te bespreek, sou dit nodig wees. Sondagaande kom die afrigters bymekaar om die komende Saterdag se strategie te bespreek. Maandagoggende hou ons videosessies saam met die span, waar die vorige wedstryd ontleed word. Van Maandag tot Woensdag word daar geoefen. Die spelers se “naweek” begin Woensdagmiddae tot Donderdae waartydens hulle kan ontspan en hulle eie ding doen. Vrydae is kapteinsoefening afhangende van wanneer die veld beskikbaar is wat dan deur die kaptein gelei word. Dit neem nie sommer langer as 30 minute nie. Op `n wedstryddag begin ons al ses ure voor afskop met ons interne programme.
Jy was voor Springbokrugby betrokke by Munster. Wat het jou laat besluit op Leinster (hulle grootste vyand)?
Man, dis maar soos enige werk. Daar was `n pos oop en ek is genader en het die pos gekry.
Kan ons jou eendag terug verwag?
Definitief. `n Rugbyafrigter se paaie kan deur baie spanne en lande loop, maar op die ou einde is ek `n Suid-Afrikaner en `n trotse Bok-ondersteuner en as die geleentheid hom voordoen, dan kom ek terug. Oorsese afrigting stel `n mens bloot aan ander afrigtingstyle en nuwe tegnieke wat goed is vir my as afrigter en hopelik kan mens dit weer eendag in jou eie land terugploeg.
Baie sterkte aan julle. Ons wil vir jou dankie sê vir die rol wat jy in Springbokrugby gespeel het, die voorbeeld wat jy gestel het, asook jou nederigheid en die manier waarop jy jouself in hierdie groot pos dra. NET EEN
Bring die Wêreldbeker
Legend Auto Panel is a RMI and SAMBRA approved Major Structural Repair workshop. With confidence in our workshop and customer service as our top priority, we are looking forward to assisting you.
Legend Auto Panel is a RMI and SAMBRA approved Major Structural Repair workshop. With confidence in our workshop and customer service our top priority, we are looking forward to assisting you.
RWC 2023 - Pools & Teams
Rugby World Cup Pool A is home to two of the tournament’s favourites: New Zealand and France. These two powerhouses and potential winners will battle Italy, Uruguay and a Rugby World Cup qualifier from Africa.
Meanwhile, Rugby World Cup Pool B is considered to be the ‘pool of death’. Although reigning champions South Africa will be expected to top this particular Rugby World Cup group, Ireland and Scotland will both have their sights on finishing second in the pool and qualifying for the knockout stage.
Rugby World Cup Pool C contains Wales, two-time champions Australia and a resurgent Fiji side who will be looking to cause an upset. These sides will be joined by two Rugby World Cup qualifiers.The final group, Rugby World Cup Pool D, contains 2019 finalists England, Japan, Argentina, Samoa and a qualifier from the Americas.
If we suppose the top-ranked teams each win their pools and the second-ranked teams finish runners-up then the quarter-finals in 2023 could look something like this…
• Australia vs Argentina
• Ireland vs New Zealand
• England vs Wales
• France vs South Africa
• Wales vs Argentina
• Ireland vs France
• England vs Australia
• New Zealand vs South Africa or
Ireland currently top the world rankings, but with No 2 France and No 3 New Zealand placed in the same pool, a tough quarter-final awaits should the Irish top their own group.
It means the World Cup opener between France and New Zealand is all-important, with the loser likely to come up against the Irish in the last eight. Ireland beat New Zealand on their own turf last year, an historic series victory that elevated them to the top of the world rankings.
Source: www.rugbypass.com, inews.co.uk
Did you know? 10 Rugby World Cup Facts
1.
THE FAMOUS WHISTLE
The first game of every world cup to date has been started by the same whistle. The whistle is nearly 100 years old.
2. 1987 The first rugby world cup was hosted between New Zealand and Australia in 1987 - a championship in which New Zealand won.
3. 142 - 0
Australia holds the record for the largest winning margin, beating Namibia 142 - 0 in the 2003 championship.
4. YOUNGEST PLAYER
The youngest player to appear in a world cup final was Jonah Lomu in 1995 aged 20 years and 43 days.
5.
15 TRIES
7. With 15 tries to his name, Jonah Lomu holds the most world cup tries ever scored in a Rugby World Cup.
8.
MOST TRIES
The most tries scored in a single match was by Marc Ellis who scored six tries against Japan in 1995.
DROP GOALS
9.
The youngest player to win the Rugby World Cup was Francois Steyn in 2007, aged 20 yers and 159 days.
6. OLDEST PLAYER
The oldest player to appear in a Rugby World Cup match was Diego Ormaechea of Uruguay, aged 40 years and 26 days.
10.
The record for the most drop goals scored in one match is held by Jannie de Beer of South Arica who kicked 5 drop goals against England in 1999.
PENALTY GOALS
The record for the most overall penalty goals kicked at the Rugby World Cup is held by Jonny Wilkinson with 58 penalties.
Rugby World Cup’s 10 Most Historic Moments!
History goes hand in hand with the Rugby World Cup and there have been many historic moments in both the men’s and women’s versions of the competition. What would your list be? WATCH
CURRO UITZICHT
Karate
Congratulations to Caelum Green (Grade 3E) for earning his purple belt in Karate.
Hockey
Curro Uitzicht primary school learner Megan Brown (Grade 3) was chosen for the u/10A hockey team at Curro
PRIVAAT SKOOL
Summer Action netball Ready for Mossel Bay
Rémi Lübbe (Grade 100 took part in the Summer Action netball league at the Brackenfell Arena where their team each received a Gold medal before they competed in the Junior League Inter Provincial Tournament on 3 – 8 April 2023 at the Edenvale Actions Sports Arena.
Rémi and her team received their medals for participating in the Interprovincial tournament for Western Province action netball in 2023 in the U17B team.
Netball & Tennis achievement
Julia Dreyer (Grade 11) has represented Curro Durbanville as the goalkeeper for the U19A team since 2022. Julia is also part of the Curro Durbanville 2nd Tennis team, and they recently won a silver medal at the Tjaart Vorster Tournament in Craddock.
Archery Competition
Lisa Poolman (Grade 12) took part in an Archery Competition at Eben Donges High School. She shot her personal best with a score of 282 and received a bronze medal in the Rising Stars Category for this score.
Lisa was also 2nd in the High School Girls category and received a silver medal.
Hockey Festival
It was a phenomenal day of hockey when Curro Durbanville hockey teams participated in the Somerset West Primary School Hockey Festival.
Curro Uitzicht learner Riley Loynes (Grade 5) u/11 confidently scored goals in all 5 games, helping her team to grab the gold!
Get all the photos and news online
FAIRMONT HIGH SCHOOL
WP Representatives
Congratulations to all the learners who are representing the Western Province/Western Cape in their respective teams.
Netbal Toutrek
Die dogters het aan die SA Kampioenskappe in Swellendam van 23 tot 25 Maart deelgeneem (520kg Dogters – 1ste, SA Kampioene en 80kg Dogters – 1ste, SA Kampioene en verwerf hul Junior Springbok klere (SA junior Proteas). Hulle is ook gekroon as SA Kampioene in die 480kg kategorie. Hulle het 2de geïndig teen Engeland.
Rugby
Ashwin Cox is gekies vir die WP Rugby o/18 Akademie-span en gaan deelneem aan die o/18 Akademie-week by Jeppe Hoërskool.
Carlü Sadie (oudleerder) is gekies vir die Barbarians-span wat onder andere teen die Wêreld XV-span op die Twickenham-stadion in Londen gespeel het. Hy gaan met sy Hoërskool Bellville-eerstespankouse speel.
Hoërskool Bellville lewer die volgende WP/WK spelers op vir 2023:
WP-speelsters: Danica Fourie, Danelle Ross, Tereske George, Carla Combrink, Lee-Sha du Toit, Yolandi Struwig.
WK-speelsters: Macayla Niewenhuizen, Alexa van Lill, Cassidy Lee Bridgens
Hokkie
Ons het vier Meisies wat vir WP Hokkie gekies is, hulle is: Lemae Sobey, Luandri Engelbrecht, Anja Gouws en Zoë Ellis.
ARISTEA PRIMARY SCHOOL
WP Baseball WP Cape Chess Championship Arnold Classic Multi Sports and Arts Festival Karate
Taylon van Oord was recently selected to represent WP at the National Junior Baseball Championships. Well done Taylon, you make Aristea proud!
Morgan Taylor participated in the Western Cape Chess Championship. She did very well and scored 4 wins in 6 games. Well done Morgan.
You make Aristea PROUD!
Excellentior
Mr Raynier Fourie and his son, Daniel represented the Western Cape Karate Association at the National Arnold Classic Multi Sports and Arts Festival in Johannesburg. Both Mr Fourie and Daniel, performed brilliantly, as always. Mr Fourie won a bronze medal, while Daniel won a silver and gold medal respectively. At this event the President of Karate South Africa, in his personal capacity, only had good things to say about Daniel and his excellent achievements. Congratulations dad and son, we are proud of you!
LAERSKOOL DE TYGER
Rugby
Roewan Zwiegers (Graad 7) het deelgeneem aan rugbyproewe gedurende die 2de kwartaal, en is gekies as lid van die WP o.13 akademiespan.
Hulle gaan gedurende die vakansie in Pietermaritzburg deelneem. Baie geluk met hierdie goeie prestasie.
Tristan Rooi competed at the 2023 WUKF National Championships & Africa Open in Gqeberha.
• Bronze Kata
• Bronze Kumite
Well done Tristan!
You make Aristea and Brackenfell Shotokan
Spelling Bee
Kyle Samuels, one of our Head Leaders in Grade 7 participated in the Interschool Spelling Bee competition held at Gene Louw Primary School on Tuesday, 25 April 2023.
We are extremely proud to announce that Kyle took fourth place in this very challenging competition. This was our second entry in a competition of this caliber. Well done to Kyle for “bee-ing” such a marvellous speller. You make Aristea PROUD!
Excellentior - only the BEST - net die BESTE
Tygerberg Kinderkoor De Tyger - Ensemble
Ons ensemble het ook gedurende die 2de kwartaal by Herschel Girls’ Senior School aan die Kaapse Afrikaanse Eiseddfod deelgeneem. Hulle het 100% (Distinction) behaal. Die alombekende beoordelaar, Beverley Chait, het gesê dat die lied en die kinders haar hart warm gelaat het. Ons is baie trots op Juf Esmé Hills en haar ensemble.
Ons spog graag met ons 4 De Tyger-lede wat saam met die Tygerberg Kinderkoor na UK getoer het. Hulle is as wêreldkampioene in die Kinderkoorafdeling aangewys. Hulle het ook ‘n tweede plek behaal in die “Sacred” afdeling. Ons is baie trots op hulle!
Daniel Fourie Morgan Taylor Taylon van OordPropshaft & CV Repairs
33 Patrys Crescent, Okavango Park, Brackenfell
HOËRSKOOL DF MALAN
Besonderse koor
Ons koor bestaan hierdie jaar uit 137 toegewyde koorlede, meer as 10% van die skool. Hierdie leerders sit, buiten akademiese - en sportverpligtinge baie baie tyd in die koor en die Engelse spreekwoord lui - “Hard work pays off”, en hoe! Ons koor is genooi na die Tygerberg Internasionale Eisteddfod se gala-aand - 1 uit slegs 5 Hoërskool-kore wat hierdie besonderse voorreg geniet! Dit is egter nie waar ons nuus eindig nie! Ons is ook deur na die ATKV-Applous finaal in Pretoria in die afdeling: Hoërskool, gemeng prestige!! (1 van slegs 2 skole in die Wes-Kaap het deurgedring in hierdie afdeling) Die ATKV Applous is een van die mees gesogte koorkompetisies in ons land waar
Baie geluk aan die volgende dames wat verkies is tot die CTHSN-netbalspanne:
WP-meisiesrugby oefengroep
Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot WP-meisiesrugby oefengroep:
o.16
• Coby Afrika
• Dunnyelle du Plessis
• Jessie Schoeman
HOËRSKOOL TYGERBERG
Netball Academics
o.18
• Anja le Roux
• Chanté Jacobs
• Jo du Plessis
Music
Joshua Malgas was awarded the overall category winner in the Second Hugo Lambrechts Guitar Festival. He won the Justen Hosken Memorial Prize for overall best performance!
Bianca Prince (Gr. 9) wen 2023 se Tigers Got Talent-kompetisie!
Die Tygerberg Seunskoor (beter bekend as die Tygerberg Mafia) ontvang ATKV Goud by die ATKV APPLOUS 2023 se streeksfees in die afdeling: Hoërskool Meriete: Seuns. Hulle word ook na die finaal in Pretoria genooi. By die Tygerberg Internasionale Eisteddfod ontvang hulle ‘n lof-toekenning met ‘n persentasie van 87.5%.
Die Tygerberg Meisiekoor ontvang by die Tygerberg Internasionale
Eisteddfod ‘n hoogste loftoekenning met ‘n persentasie van 90.3%.
The Tygerberg Wind Orchestra participated in the WindWorx Fanfare where they received the highest award of the day: a triple gold diploma!
The Tygerberg Senior Marimba ensemble and the Tygerberg Gr. 9 Marimba ensemble took part in the Marimba Jam Eisteddfod. The Gr. 9 ensemble received 92% and the senior ensemble received 96%.
Hockey
Rolbal
Divan
sy seksie en gedurende die finale ronde eindig hy tweede algeheel. Hy ontvang die silwer medalje!
DanceStar World Dance Masters
Verkies tot streekshokkiespanne
Congratulations to 6 of our U14 Girls for being chosen for the Northern Western Province hockey team:
• Bea van den berg
• Gezenka Mayers
• Tatum McDonald
• Zanay Gerber
• Stella Zwiegers
• Juané Meiring
Dit is nie net ons o.14 dogters wat so uitstekend vaar nie. Daar is 8 van ons senior dogters wat gekies is om die provinsie te verteenwoordig.
Congratulations to the following girls that will represent the Western Province Hockey Teams :
• u.16A Minke Lourens
• u.16A Ilke van der Merwe
• u.16B Leane Wessels
• u.18A Keziah Petersen
Tennis presteer
Dit was ‘n 2023 vir Stellenberg tennis. Die Norval tennisakademie het hierdie jaar by ons aangesluit en maak reeds ‘n reuse impak op leerders se vaardighede en tegniek. Met ses splinternuwe bane staan Hoërskool Stellenberg terug vir geen ander skool en is ons opgewonde wat die res van die jaar inhou.
Hoërskool Stellenberg is baie trots om te kan aankondig dat daar hierdie jaar 11 leerders is wat hulle WP kleure in tennis verwerf het. Ilke van der Merwe is
ATKV-Debatkompetisie
Baie geluk aan die volgende drie graad 9 Stellenberg-leerders wat uitstekend gevaar het by die Semi-Finaal van die ATKVDebatkompetisie; en op 19 Augustus aan die SA-FINAAL by Goudini gaan deelneem! Hulle is Tian Basson, Delinda du Toit en MJ van Rensburg. Die juniors (Graad 8 en 9) se onderwerp is: “Stedelike landbou behoort (nie) voedselsekerheid in Suid-Afrika te bevorder (nie)”. Ons wens hierdie kranige debatteerders alles van die beste toe.
• u.18A Leah Petersen
• u.18 Northern WP Nina Adlem and Erin Heneke
• u.18B Shana Maggott
Baie geluk Charl van Niekerk!
Charl is gekies vir die WP o.16B span. Ons is trots op elkeen van julle.
Voor: Elen Sohnge, Juané Meiring, Stella Zwiegers, Nina Coetzee.
Agter: Morgan Eaton, Nica de Andrade, Alida Nel, Lusché Koen, Ilke van der Merwe, Erik van der Westhuizen. Afwesig: Antonio Filippi.
Hoërskool Stellenberg het hierdie jaar sewe spanne in die liga ingeskryf. Ons eerste span dogters het baie goed
Tygerberg Children’s Choir
The Tygerberg Children’s Choir recently participated in an International Choir Competition in England, in the city of Hull.
Isabella Willoughby and Chloe Moses, two grade 9 learners from Stellenberg High School, were part of the choir and had the honour of joining the Children’s Choir in this prestigious competition.
The choir was crowned, Best Children’s Choir at the end of the competition. Well done, girls. We are very proud of this stellar achievement!
Junior City Council
We are immensely proud of Lisekhona Tatana, a Grade 10 learner and member of the Student Council who was selected to be a part of the City of Cape Town’s Junior City Council.
The Junior City Council is a non-political programme that aims to foster a sense of civic responsibility amongst the youth in Cape Town.
Well done, Lisekhona!
LAERSKOOL GENE LOUW
Presteerders van die tweede kwartaal
Gene Louw Seniorkoor
• Tygerberg Eisteddfod: 94%
• Stellenbosch Eisteddfod: Cum Laude (Seniorkore Eie Keuse) en Cum Laude (Seniorkore Gewyd)
• Kwalifiseer vir die finale ronde van die ATKV Applouskoorkompetisie
Gene Louw Juniorkoor
• Tygerberg Eisteddfod: 90.6%
• Stellenbosch Eisteddfod: Cum Laude (Juniorkore Eie Keuse)
Shop 20 Brackenfell corner, corner Frans Conradie drive and Paradys street ,Brackenfell | Tel : 021 013 4995
LAERSKOOL BASTION
Western Province Hockey
We would like to congratulate these learners on making the Western Province Hockey Teams.
Western Cape Netball
We would like to congratulate Névah Bruintjies on making the u/12 Western Cape Netball team. We are super proud of you, Névah!
HOËRSKOOL BRACKENFELL
SA indoor cricket
We would like to congratulate JJ Mans on his inclusion in the under 18 SA indoor cricket team! Go JJ. We are very proud of you!
Dance Star World Dance
Congratulations to Melanze le Roux, who represented SA at the Dance Star World Dance event in Croatia during May. She obtained the 3rd place in the Hiphop group category! Melanze is part of the Made2Move Dance Studio in Brackenfell, and performed in the Jazz and Acrobatic dance categories as well.
Western Province Rugby Chess Tournament
We would like to congratulate the following learners on making the Western Province u/13 Rugby Teams.
Ndumiso Ngidi (Gr 6) and Kamogelo Maruma (Gr 6) were in George for the Western Cape Individuals Primary Schools Tournament.
It is such an honour to have these two young gentlemen representing Bastion Chess and we wish them all the best!
Dance achievements
Cassidy Lakey (Gr. 7T), who is currently representing SA at the Dance Star World Dance event in Croatia, achieved a 1st place in the Hip Hop A league group category. Well done, Cassidy! We are extremely proud of your achievements.
Cassidy Lakey
Anushke le Roux (Gr. 6JC), who is currently representing SA at the Dance Star World Dance event in Croatia, achieved a 2nd place in the Acrobatic Dance junior group category.
Anushke is part of the Made2Move Dance Studio in Brackenfell, and also performed in the Jazz category. She will be performing in the Modern Dance category later today, before returning to SA. Well done, Anushke!
We are extremely proud of your achievements.
Culture: Allegretto
Eisteddfod 2023
Many of our learners took part in the following categories of the Allegretto Eisteddfod: Debating, Poetry Recitation, Public Speaking and Beatboxing. We are proud to announce that
ATKV Redenaars
Micke van der Westhuizen het 3de plek behaal in die Wes-Kaap ATKV Semi-finale uitdunrondte vir Redenaars. Hoërskool Brackenfell is uiters trots op hierdie prestasie.