Nongqai Vol 12 No 2

Page 161

(Continued from page 160)

Alhoewel ek baie onderhoude met genl Mike Geldenhuys gevoer het, wou hy my nooit die die adres van die “Die Withuis” gegee het sodat ek die plek kon fotografeer het nie. Genl. Van den Bergh het die grondslag vir ‘n siviele, sentrale inligtingsdiens daargestel. Ek was ontsteld toe ek SAW-kollegas se uitsprake oor genl Van den Bergh gelees het, vgl. die boek: “Days of the Generals”. Daar was ook ander erge kritiek op die generaal. Ons moet net in gedagte hou almal kan gekritiseer word. Natuurlik is daar ook baie Afrikaner-inhuis-politiek ter sprake rondom die persona van genl Van den Bergh. Hy en mnr PW Botha het beslis nie om die selfde vuur gesit nie. Hou ingedagte hy was self ‘n aangehoudene, ‘n innoverende polisie-

beampte, ‘n deurwinterde speurder (Woodstock en Pondoland), veiligheidshoof, intelligensieman, spioenmeester en spioenvanger. Hy het in 1963 besef dat ons nie deur MI6 sou kon werk nie. Hy was slim genoeg om die lyn tussen “Washington” en “Bonn” te trek en munt te slaan uit die “koueoorlog” wat ‘n wel werklikheid was. Natuurlik het hy met die “Wes-Duitsers” en “Amerikaners” gesels wat ons gehelp het. Opsommend kan gesê word: Hy was ‘n voorloper, hy was ‘n baanbreker en ons is baie dank aan hom verskuldig. Daar is baie snert oor hom geskryf in fiksie en in sogenaamde “onthullings” en samesweringsteorieë. Tot en met 1994 het ons ‘n uitmuntende inligtingsdiens gehad! Genl Van den Bergh het die fondament gelê waarop ons net kon verbeter! Ek eer sy nagedagtenis!

1914: Scotty Smith: Vroeë Spioen van die Unie Verdedigingsmag HB Heymans

NONGQAI VOL 12 NO 2 FEBRUARY 2021

161


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook

Articles inside

Nawoord: Hennie Heymans

13min
pages 218-221

Detective Sgt J.G. Kotzee

8min
pages 210-212

Briewe

10min
pages 213-217

Professor Anthony Turton

7min
pages 206-209

Genl maj. G.N. Opperman SDSMMMM

8min
pages 201-205

SA Commonwealth War Causalities buried

12min
pages 194-200

Britains last female WWII transport pilot dies

9min
pages 166-171

Enigste land in die wêreld waar vroue mag

36min
pages 172-190

RHODESIAN WAR ART: John Wynne Hopkins

4min
pages 191-193

Chinese intelligence challenge to the USA in

4min
pages 152-158

1914: Scotty Smith: Vroeë Spioen van die Unie

6min
pages 161-165

Enkele Brokkies oor die voormalige Republikeinse

4min
pages 159-160

2 SQUADRON SAAF: Photos bt Christo Chrous

1min
page 151

UDF: Garrison Military Police Robert's Heights

3min
pages 148-150

n Kommando gedig (gegrond op 'n ware verhaal

0
page 141

PC Peter Harris: Darryl Newcombe

1min
pages 129-130

Die werklikheid van Oorlog: Oumagrootjie MS

2min
pages 131-132

nLEWENSREIS: Brig Hannes Slabbert

36min
pages 111-128

DIE SPEURDER: Johan de Jager

3min
pages 109-110

Reminiscences of a Railways Policeman: Keith

4min
page 108

SA Spoorwegpolisie: Sake, verhale en staaltjies

10min
pages 104-107

Crime Index by City2021

0
page 103

REGSPLEGING: STRAF IN DIE TOWNSHIP: Brig

1min
page 102

Lt genl CF Zietsman

26min
pages 65-91

NONGQAI Trust

0
page 100

Tugela Ferry Firearm Unit: Late WO Jurgen Freese

31min
pages 53-64

Police Courts and Prisons in Early Johannesburg

7min
pages 50-52

Oorsake van die Probleme in die Polisiediens: Brig

6min
pages 45-46

1937: Die oorspronklike Nongqai is 30 jaar oud

2min
pages 47-48

Die Verwyt wat ewig by my sal spook: Lt genl. Johan

17min
pages 38-44

1970 SAP Foxtrot Company: Caprivi at Bwabwata

1min
page 37

TROU TOT DIE DOOD TOE:Genl. Johan

5min
pages 35-36

Dr Leon Wessels vertel

4min
pages 33-34

The Genesis and Contribution of the Re

45min
pages 17-29

Slaap En Polisie Funksionaliteit: Dr Coert Mommsen

7min
pages 30-32

Genl. H.J. Van den Bergh

8min
pages 8-14

Oleg Kalugin, KGB Spymaster:Tribute and

2min
pages 15-16

Pastoor Koot Swanepoel

1min
page 7

Brig. Hennie Heymans

3min
page 6

Inhoudsopgawe | Contents

5min
pages 3-5
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.