Nongqai Vol 12 No 2

Page 6

Brig HB Heymans

Baie welkom by hierdie besondere historiese uitgawe asook die drie daaropvolgende uitgawes: Ons fokus tans is op die RSA se inligtingsdienste, agtereenvolgend die buro vir staatsveiligheid, die departement van nasionale veiligheid en dan die nasionale intelligensiediens. Ons het met dr LD ‘Niel’ Barnard geskakel en hy het iemand aangewys om die insette vir ons te koördineer. Ons is baie dank aan dr Barnard verskuldig om vir ons lesers die sluier te lig oor die skaduwêreld van ons top nasionale inligtingsinstansie waarop ons almal trots is. Vanjaar is ‘n ook besonderse jaar in my lewe waarin die syfers “5” en “7” ‘n groot rol speel. Op 13 Januarie 1964 attesteer ek in die SA Polisie. Dit was 57 jaar gelede. Ons minister, dr Leon Wessels en ek was saam op skool en saam in die beredetroep. Hy was toe ons troepleier. Deur die genade is ek steeds in kontak met kamerade wat saam met my

aangesluit het. Die SAP was toe 50 jaar oud gewees! Elders in die uitgawe is ‘n foto van Leon Wessels op “Nugget” een van ons mooi polisierosse. Wanneer u die tydskrif lees sal ek, DV, 75-jaar oud wees. Die SA Polisie weer, sou nou op 1 April vanjaar sy 108ste verjaarsdag vier! 75 is nog ‘n mylpaal in my lewe—ek onthou toe die SA Polisie 75 jaar oud geword het. Dis ook al 33 jaar gelede met minister Adriaan Vlok aan die spits. Ek is dankbaar aan die Skepper dat ek so lank bewaar gebly het. ‘n Besondere interessante lewe, vol dankbaarheid, lê agter die rug. Reeds op skool was ek lief vir avontuur! Ek en vriende het ver langs die strand langs gestap, daar gebraai en daar langs die see geslaap. Ons het in die hawe gespeel - daar was ‘n boomwortelmoeras en ons het daar gespeel en die wêreld verken. Ons het in die hawe visgevang. Die wêreld per fiets verken. Ons het by Suidstrand in die see geswem tot by die haainette. Ons het geduik en die wêreld onder die water bespied. Ons het deur die RSA geryloop. Donald Campbell en ek het van Durban na Pietermaritzburg gestap. Ek wou kyk of ek “tough” genoeg vir die SA Polisie sou wees. Min het ek geweet ek betree, op staatskoste nogal, die grootste avontuur denkbaar toe ek by die SA Polisie aangesluit het. Skielik as kind, sonder waarskuwing, NONGQAI VOL 12 NO 2 FEBRUARY 2021

het ek die grootmens wêreld betree. Ons seuns is deur veterane van die tweede wêreldoorlog opgelei. Dit was die beste opleiding denkbaar en terugskouend kan ek verklaar dat die opleiding van wêreldgehalte was! Ons het selfdissipline geleer, gedril (dit skep dissipline en trots), liggaamsoefening en, perdry gedoen, ons was in wetsvakke en algemene opvoedkunde onderrig. In die skadu was die kapelaan en ons Christelike waardes is aanwesig. Dit was nie daar aan ons opgedring nie—maar dit was altyd in die agtergrond. Kerkbywoning was verpligtend. Daar was geen ateïste in die kollege onder opleiding nie want hulle moes die stalle skoonmaak as ons die kerk bygewoon het. In die kollege het ek geleer om te “organise” - dis ’n basiese gegewe om te oorleef. Na uitpasering op 4 Julie 1964 het ek te SAP Wentworth geland. Wat ’n aaklige plek was dit nie? Alles wat die polisie nie was nie! Gedurende 1965 land ek op King’s Rest - wat ’n aangename verandering. ’n Klein stasie waar die AO met ’n ysterhand regeer het! Hy was bitter kwaai maar het my alles van polisie-administrasie geleer. Hierdie tydskrif (die oorspronklike Nongqai het in 1907 verskyn) bring hulde aan ons voorgangers en rolmodelle. Ek dink veral aan die man op die voorblad! Lekker lees! 6


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook

Articles inside

Nawoord: Hennie Heymans

13min
pages 218-221

Detective Sgt J.G. Kotzee

8min
pages 210-212

Briewe

10min
pages 213-217

Professor Anthony Turton

7min
pages 206-209

Genl maj. G.N. Opperman SDSMMMM

8min
pages 201-205

SA Commonwealth War Causalities buried

12min
pages 194-200

Britains last female WWII transport pilot dies

9min
pages 166-171

Enigste land in die wêreld waar vroue mag

36min
pages 172-190

RHODESIAN WAR ART: John Wynne Hopkins

4min
pages 191-193

Chinese intelligence challenge to the USA in

4min
pages 152-158

1914: Scotty Smith: Vroeë Spioen van die Unie

6min
pages 161-165

Enkele Brokkies oor die voormalige Republikeinse

4min
pages 159-160

2 SQUADRON SAAF: Photos bt Christo Chrous

1min
page 151

UDF: Garrison Military Police Robert's Heights

3min
pages 148-150

n Kommando gedig (gegrond op 'n ware verhaal

0
page 141

PC Peter Harris: Darryl Newcombe

1min
pages 129-130

Die werklikheid van Oorlog: Oumagrootjie MS

2min
pages 131-132

nLEWENSREIS: Brig Hannes Slabbert

36min
pages 111-128

DIE SPEURDER: Johan de Jager

3min
pages 109-110

Reminiscences of a Railways Policeman: Keith

4min
page 108

SA Spoorwegpolisie: Sake, verhale en staaltjies

10min
pages 104-107

Crime Index by City2021

0
page 103

REGSPLEGING: STRAF IN DIE TOWNSHIP: Brig

1min
page 102

Lt genl CF Zietsman

26min
pages 65-91

NONGQAI Trust

0
page 100

Tugela Ferry Firearm Unit: Late WO Jurgen Freese

31min
pages 53-64

Police Courts and Prisons in Early Johannesburg

7min
pages 50-52

Oorsake van die Probleme in die Polisiediens: Brig

6min
pages 45-46

1937: Die oorspronklike Nongqai is 30 jaar oud

2min
pages 47-48

Die Verwyt wat ewig by my sal spook: Lt genl. Johan

17min
pages 38-44

1970 SAP Foxtrot Company: Caprivi at Bwabwata

1min
page 37

TROU TOT DIE DOOD TOE:Genl. Johan

5min
pages 35-36

Dr Leon Wessels vertel

4min
pages 33-34

The Genesis and Contribution of the Re

45min
pages 17-29

Slaap En Polisie Funksionaliteit: Dr Coert Mommsen

7min
pages 30-32

Genl. H.J. Van den Bergh

8min
pages 8-14

Oleg Kalugin, KGB Spymaster:Tribute and

2min
pages 15-16

Pastoor Koot Swanepoel

1min
page 7

Brig. Hennie Heymans

3min
page 6

Inhoudsopgawe | Contents

5min
pages 3-5
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.