Gratis JUIG! April 2021 Digitale Uitgawe

Page 18

GETUIENIS DEUR STEPHAN NIEUWOUDT

FLAGS

VERGIFNIS Die volgende getuienis is ’n uittreksel uit Stephan Nieuwoudt se boek, ’n Boer uit die Oos-Vrystaat: My reis, ons storie. Hy het kragtig by ’n Mighty Men-konferensie tot bekering gekom op ’n tydstip toe sy plaas, sy huwelik en sy finansies besig was om uitmekaar te val.

J

UIG! staan in verwondering oor hoe die Heilige Gees dinge bewerk, want al het Stephan se getuienis en die Senekalartikel op bladsy 12 uit afsonderlike oorde by ons uitgekom, is daar ’n noue en persoonlike verband tussen die twee artikels. Die moord op die jong voorman, Brendin Horner, het op De Rots plaasgevind – die plaas wat Stephan toe onlangs aan sy buurman verkoop het. Vir die Nieuwoudt-gesin en vir baie ander mense het daardie plaas ’n plek van baie seer geword, maar soos die Senekal-artikel bewys, het die voorval op die ou einde tot genesing en herstel in en deur Jesus gelei! “Ek hoop en bid dat ons getuienis en ons boek ’n instrument sal wees in daardie genesings- en herstelproses. Al die eer aan Jesus,” sê Stephan.

BO: Stephan saam met sy twee dogters, Marissa (links) en Melandie (regs) REGS: Vreugde in die mielies

xx JUIG! TYDSKRIF 16 JUIG! TYDSKRIF

STEPHAN SE VERHAAL VAN VERGIFNIS Dit was altyd vir my so lekker om mielies te plant. Ek het die grond elke keer so goed as moontlik bewerk, die mielies met verwagting geplant en dit geniet wanneer hulle groen in die Iande gestaan het. Andri het altyd gesê dit lyk soos Peppermint Crisp.

’n Onverwagse terugslag

so agteruitgegaan dat ek hom moes doodskiet en ’n klomp koeie kon nie meer kalf nie. My ma se hoenders het gevrek en ander het heeltemal opgehou eiers lê. Toe ek my buurman bel, was sy verweer dat hy die gifmaatskappy baie geld betaal, ek moet met hulle praat. Die maatskappy het gesê dit is nie hulle gif wat die oorsaak van al my skade was nie.

Eendag, tydens hulle tweeblaarstadium (twee duim hoog), het ’n ligte vliegtuig my buurman se koring vir hom bespuit. Op en af, al teen die lyndraad langs. Die laaste fase van die koring se groei is presies in dieselfde tyd as wanneer ons mielies begin opkom. Die gif het op ons mielies beland. Nie lank daarna nie kon ek sien dat die mielies aan die bokant van die land gevrek het. Omtrent ’n derde van die land se mielies was daarmee heen. Ek het moordgedagtes gehad vir dit wat my buurman aan my gedoen het. Ek het geweet die gif wat daardie winderige dag gespuit is, het my mielies laat vrek.

Onvergifnis vat pos

Verdere skade

Innerlike stryd

Hulle het organofosfaat gespuit en dit het ook my diere aangetas. Ses-en-vyftig van my ooie het geaborteer, my bul het

Dit was naderhand tyd om die mielies te skoffel. Ek het baie daarvan gehou om self my Iande te bewerk. Elke keer wanneer ek

Ek was toe pas gered en die aggressie en onvergewensgesindheid in my lewe was nog nie uitgesorteer nie. Ek wou my buurman, die gifmaatskappy en die spuitvliegdiens vergeld vir die skade wat hulle my berokken het. Intussen was die Heilige Gees besig om in my te werk om van hierdie onvergewensgesindheid en aggressie ontslae te raak. Ek moes hulle vergewe, maar my hele wese het daarteen geskop. Ek het gevoel my buurman en die hele gifspan moet pa staan vir die skade wat hulle my aangedoen het, maar hulle het nie.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook

Articles inside

Die Krag Van Verkoopspesialiste

4min
pages 80-84

Hoe Kan Ons Vroue-Entrepreneurskap In SA Laat Groei?

1min
page 79

Kredietkaartskuld, Jy Is Nie Alleen Nie

2min
page 78

Waarom ’n Vaderlose Seun Mentor?

3min
pages 70-71

n Vader-En-Seun-Reis Na Bybelse Manwees

3min
pages 68-69

Christenskap In Die Werkplek

5min
pages 76-77

Poue, Voëls Van Anderse Vere

1min
pages 66-67

Peter Vandenberg Vier 40 Jaar In CfaN

2min
pages 64-65

Golwe Van Herlewing Op Die Strand – CfaN

6min
pages 62-63

Ondanks Die Pandemie Vul Christelike Uitsendings Kirgisië – FEBA

5min
pages 60-61

Olga, ’n Ware Verhaal Van ’n Ma Se Geheime Hartseer

18min
pages 28-33

Karakters Van Die Bybel – Barabbas

6min
pages 48-49

Waarom Het Die Dissipels Nie Vir Jesus Herken Nie?

3min
page 46

Jesus Het Vir My Gesterf

9min
pages 38-41

Wat Het Gebeur Op Die Pad Na Emmaus?

3min
page 47

Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange

3min
page 27

Empatie: Lucille May

4min
pages 24-25

Woorde Van Wysheid

3min
page 26

Van Verdeeldheid Tot Eenheid: Suksesverhaal In Senekal

7min
pages 14-17

Leer Kinders Hoe Om Groepsdruk Te Hanteer

8min
pages 8-9

n Boer Se Getuienis Van Vergifnis

3min
pages 18-19

Die Openbarings In Openbaring: Elza Meyer

5min
pages 20-21

Van Armoede Tot Voorsiening, Patela En Mfundo Se Getuienis – W4AL

5min
page 13

Redakteursbrief

5min
pages 4-5
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.