Gratis JUIG! April 2021 Digitale Uitgawe

Page 28

Olga

GETUIENIS DEUR DIANE KNOTT

FLAGS

’n Ware verhaal van ’n ma se geheime hartseer wat in blydskap verander is Ons het onlangs ’n boekbekendstelling bygewoon en was so aangeraak deur die verhaal van Olga wat in 1952 haar tweelingdogtertjies moes laat aanneem. Dit is ’n verhaal van genade en versoening soos vertel deur Diane Knott, een van Olga se ander dogters.

M

y naam is Diane en ek is die tweede oudste dogter in ’n gesin van vyf. Ons het in ’n middelklasgesin grootgeword, getrou, ons eie kinders gehad en is betrokke by ons plaaslike kerke. ’n Doodgewone familie … of so het ek gedink.

Agter toe deu Op ’n Sondag in 1995 het my ouers vir ’n kuiertjie ingeloer. Ná ons gegroet het, het Mamma ’n verskoning uitgedink om alleen met my te praat. Ek het haar nog nooit so senuweeagtig gesien nie. Toe ons op die bed sit, vroetel sy in haar handsak en haal twee briewe uit. Met ’n bewerige stem fluister sy: “Ek het tweelingdogtertjies gehad voordat ek met jou pa getroud is. Ek het hulle laat aanneem en nou het hulle my opgespoor en vir my geskryf.” Sy het swart-en-wit-foto’s van twee pragtige babadogtertjies in my skoot laat val.

Hoe sou dit ons familie beïnvloed? Haar oë het geskitter en daar was ’n vlugtige xx JUIG! TYDSKRIF 26 JUIG! TYDSKRIF

Streng Christelike huis My ma het Jesus as 14-jarige meisie aangeneem. Hulle gesin was deel van ’n streng kerkgroep wat nie na die radio geluister of koerant gelees het nie; selfs om na rolprente te gaan kyk, was taboe. Olga het as 17-jarige skoolverlater ’n administratiewe werk gekry.

Verraad en skuldgevoelens Toe sy 21 was, het sy by ’n pluimbalklub aangesluit waar ’n meisie vir haar ’n afspraak met ’n aantreklik en sjarmante Meta en Anna Theron jongman gereël het. Hulle het begin uitgaan. Olga was baie verlief op hom en het haar selfs ’n toekoms saam met hom voorgestel. Ná ’n paar maande het sy egter uitgevind dat hy skelm met ander meisies uitgaan. Sy het verraai gevoel en die verhouding beëindig. Sy was skaam dat glimlag op haar lippe voordat sy die briewe sy so goedgelowig was en toegelaat het dat en foto’s haastig weggebêre het. Ek het haar hy haar met sy intieme toenadering verlei omhels en gefluister hoe bly ek was en dat het. Sy het baie skuldig gevoel en des te ek nie kon wag om hulle te ontmoet nie. “Ek meer toe sy ontdek dat sy swanger is. Sy het jou pa nog nie van hierdie briewe vertel het nie net haarself in die steek gelaat nie, nie,” het sy gefluister, “moet asseblief nie ’n maar ook gevoel dat sy God teleurgestel woord sê nie!” Ek wou bars van vreugde oor het. Die skuldgevoelens sou haar jare lank hierdie nuus en het terselfdertyd gewonder nog teister. hoe dit ons familie gaan beïnvloed.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook

Articles inside

Die Krag Van Verkoopspesialiste

4min
pages 80-84

Hoe Kan Ons Vroue-Entrepreneurskap In SA Laat Groei?

1min
page 79

Kredietkaartskuld, Jy Is Nie Alleen Nie

2min
page 78

Waarom ’n Vaderlose Seun Mentor?

3min
pages 70-71

n Vader-En-Seun-Reis Na Bybelse Manwees

3min
pages 68-69

Christenskap In Die Werkplek

5min
pages 76-77

Poue, Voëls Van Anderse Vere

1min
pages 66-67

Peter Vandenberg Vier 40 Jaar In CfaN

2min
pages 64-65

Golwe Van Herlewing Op Die Strand – CfaN

6min
pages 62-63

Ondanks Die Pandemie Vul Christelike Uitsendings Kirgisië – FEBA

5min
pages 60-61

Olga, ’n Ware Verhaal Van ’n Ma Se Geheime Hartseer

18min
pages 28-33

Karakters Van Die Bybel – Barabbas

6min
pages 48-49

Waarom Het Die Dissipels Nie Vir Jesus Herken Nie?

3min
page 46

Jesus Het Vir My Gesterf

9min
pages 38-41

Wat Het Gebeur Op Die Pad Na Emmaus?

3min
page 47

Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange

3min
page 27

Empatie: Lucille May

4min
pages 24-25

Woorde Van Wysheid

3min
page 26

Van Verdeeldheid Tot Eenheid: Suksesverhaal In Senekal

7min
pages 14-17

Leer Kinders Hoe Om Groepsdruk Te Hanteer

8min
pages 8-9

n Boer Se Getuienis Van Vergifnis

3min
pages 18-19

Die Openbarings In Openbaring: Elza Meyer

5min
pages 20-21

Van Armoede Tot Voorsiening, Patela En Mfundo Se Getuienis – W4AL

5min
page 13

Redakteursbrief

5min
pages 4-5
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.