Gratis JUIG! April 2021 Digitale Uitgawe

Page 47

DEUR GOT QUESTIONS.ORG TEOLOGIE

FLAGS

Emmaus? Wat het gebeur op die pad na

wat op Hom betrekking het, vir hulle uitgelê.” – Lukas 24: 25-27

Uiteindelik het hulle Hom herken Terwyl hulle aangestap het, het Jesus hulle onderrig oor wat die Ou Testament oor Homself voorspel het. Toe hulle die aand in Emmaus by hulle bestemming aankom, het die twee dissipels Jesus genooi om saam met hulle te eet. Hy het ingestem en dit was toe Hy die brood breek en die maaltyd seën, dat “hulle oë oopgegaan” het (v.31). Hulle het hom uiteindelik herken. Jesus het toe verdwyn. Wat was hulle reaksie? “Hulle het dadelik opgestaan en na Jerusalem toe teruggegaan. Daar kry hulle die elf en die ander mense bymekaar, en dié sê: ‘Die Here het regtig opgestaan en Hy het aan Simon verskyn!’” – Lukas 24:33-34

Die Outeur wat Sy eie verhaal uitlê Op pad na Emmaus het Jesus ’n lering gegee oor die profesieë van die Ou Testament wat met Sy dood en opstanding vervul is. Wat ’n lering moes dit nie gewees het nie! Die Outeur van die Boek verduidelik Sy werk deur die Skrif te verbind met die einste gebeure wat die dissipels onlangs beleef het. Die dissipels se reaksie op Jesus se lering was ’n diep oortuiging van die waarheid van wat Hy hulle geleer het. “Het ons hart nie warm geword toe Hy op die pad met ons gepraat en vir ons die Skrif uitgelê het nie?” vra hulle mekaar. Hulle fisieke oë was blind vir die ware identiteit van Jesus, maar hulle oë van geloof het oopgegaan toe Jesus die Skrif vir hulle uitgelê het.

Jesus het al Sy beloftes vervul

D

ie gebeure op pad na Emmaus word in Lukas 24 vertel. In hierdie laaste hoofstuk lees ons oor twee dissipels van Jesus (Cleopas en ’n naamlose volgeling) wat van Jerusalem na Emmaus gestap het op die dag toe Jesus uit die dood opgestaan het. Terwyl hulle nog op pad was, het ’n man by hulle aangesluit – die opgestane Jesus, hoewel hulle Hom nie herken het nie. Hy het gevra: “Wat is dit wat julle so ernstig met mekaar loop en bespreek?” – Lukas 24:17

Jesus se reaksie en antwoord Die twee dissipels was verbaas dat die Man nog nie gehoor het van die onlangse gebeure wat Jerusalem in beroering gehad het nie. Hulle het die vreemdeling van Jesus se kruisiging en die berigte van Sy leë graf vertel. Jesus het geantwoord: “’Wat ’n gebrek aan begrip en wat ’n traagheid van gees! Glo julle dan nie al die dinge wat die profete gesê het nie? Moes die Christus nie hierdie dinge ly om in sy heerlikheid in te gaan nie?’ Daarna het Hy by Moses en al die profete begin en al die Skrifuitsprake

Hierna het Jesus ook aan Sy ander dissipels verskyn en alle twyfel dat Hy lewe laat verdwyn. Jesus het belowe dat Hy Homself openbaar aan dié wat Hom liefhet (Joh 14:21), en dit is presies wat Hy doen op pad na Emmaus.

Waarom is hierdie verhaal belangrik? Die verhaal van die dissipels op die Emmauspad is om verskeie redes belangrik. Dit beklemtoon die Ou Testamentiese profesieë wat verband hou met Jesus, dit bied bewyse rakende ’n bykomende verskyning van Jesus en hou verband met die vele ooggetuies wat die opgestane Jesus gesien het. Lukas 24 word dikwels beskou as ’n model van die reis wat Jesus ook met baie van ons onderneem: Hy open ons oë, vestig ons aandag op die Woord en openbaar Homself aan ons op die lewenspad as die opgestane Verlosser en Here.  GOT QUESTIONS bied Bybelse antwoorde op moeilike vrae. Vir meer inligting, besoek gotquestions.org

JUIG! TYDSKRIF xx JUIG! TYDSKRIF 45


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook

Articles inside

Die Krag Van Verkoopspesialiste

4min
pages 80-84

Hoe Kan Ons Vroue-Entrepreneurskap In SA Laat Groei?

1min
page 79

Kredietkaartskuld, Jy Is Nie Alleen Nie

2min
page 78

Waarom ’n Vaderlose Seun Mentor?

3min
pages 70-71

n Vader-En-Seun-Reis Na Bybelse Manwees

3min
pages 68-69

Christenskap In Die Werkplek

5min
pages 76-77

Poue, Voëls Van Anderse Vere

1min
pages 66-67

Peter Vandenberg Vier 40 Jaar In CfaN

2min
pages 64-65

Golwe Van Herlewing Op Die Strand – CfaN

6min
pages 62-63

Ondanks Die Pandemie Vul Christelike Uitsendings Kirgisië – FEBA

5min
pages 60-61

Olga, ’n Ware Verhaal Van ’n Ma Se Geheime Hartseer

18min
pages 28-33

Karakters Van Die Bybel – Barabbas

6min
pages 48-49

Waarom Het Die Dissipels Nie Vir Jesus Herken Nie?

3min
page 46

Jesus Het Vir My Gesterf

9min
pages 38-41

Wat Het Gebeur Op Die Pad Na Emmaus?

3min
page 47

Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange

3min
page 27

Empatie: Lucille May

4min
pages 24-25

Woorde Van Wysheid

3min
page 26

Van Verdeeldheid Tot Eenheid: Suksesverhaal In Senekal

7min
pages 14-17

Leer Kinders Hoe Om Groepsdruk Te Hanteer

8min
pages 8-9

n Boer Se Getuienis Van Vergifnis

3min
pages 18-19

Die Openbarings In Openbaring: Elza Meyer

5min
pages 20-21

Van Armoede Tot Voorsiening, Patela En Mfundo Se Getuienis – W4AL

5min
page 13

Redakteursbrief

5min
pages 4-5
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.