Gratis JUIG! April 2021 Digitale Uitgawe

Page 76

FLAGS

Werk jy W

erk jy ook van die huis af? Deesdae is dit baie algemeen, net soos in 1750. Sedert die tyd van Jesus tot ± 1750 het die wêreld van werk nie dramaties verander nie. In Europa was ’n plattelandse leefstyl steeds aan die orde van die dag – daar is geploeg met diere en skrynwerkers, smede, kleremakers, ensovoorts. het almal hoofsaaklik van hul huise af gewerk.

Die Industriële Revolusie Die volgende twee eeue of meer is egter deur die Industriële Revolusie gekenmerk wat die begin was van vervaardiging met behulp van groot masjiene in fabrieke tesame met steenkoolmyne wat brandstof vir onder meer stoomaandrywing verskaf het. Dit het ’n reuseverskuiwing en sosiale ontwrigting tot gevolg gehad deurdat mense na die stede toe getrek het, waar hulle in fabrieke en myne gaan werk het. Dit was nie net ’n skuif van die platteland na die stede nie, maar ook van “werk van die huis af” na ’n werkplek weg van die huis af.

Weer eens ’n groot verandering Namate rekenaartegnologie en die internet die afgelope dertig jaar gegroei het (Inligtingsrevolusie), het ons gesien hoe al hoe meer mense weer begin het om van hul huise af te werk, presies die teenoorgestelde skuif as met die begin van die Industriële Revolusie. Gedurende die afgelope jaar het COVID-19 egter hierdie proses na die hoogste rat versnel. Heelparty werknemers van groot maatskappye werk nou selfs permanent van die huis af.

Nuwe uitdagings

xx JUIG! TYDSKRIF 74 JUIG! TYDSKRIF

Hoewel baie mense dit romantiseer, het werk van die huis af genoeg van sy eie uitdagings. Vir baie van ons wat ’n werknemer is, is die druk gewoonlik dat jy nie die indruk by jou werkgewer wil skep dat jy nie jou kant bring nie. Daarom kan dit maklik gebeur dat jy telkens skuldig voel as jy ’n blaaskans neem.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook

Articles inside

Die Krag Van Verkoopspesialiste

4min
pages 80-84

Hoe Kan Ons Vroue-Entrepreneurskap In SA Laat Groei?

1min
page 79

Kredietkaartskuld, Jy Is Nie Alleen Nie

2min
page 78

Waarom ’n Vaderlose Seun Mentor?

3min
pages 70-71

n Vader-En-Seun-Reis Na Bybelse Manwees

3min
pages 68-69

Christenskap In Die Werkplek

5min
pages 76-77

Poue, Voëls Van Anderse Vere

1min
pages 66-67

Peter Vandenberg Vier 40 Jaar In CfaN

2min
pages 64-65

Golwe Van Herlewing Op Die Strand – CfaN

6min
pages 62-63

Ondanks Die Pandemie Vul Christelike Uitsendings Kirgisië – FEBA

5min
pages 60-61

Olga, ’n Ware Verhaal Van ’n Ma Se Geheime Hartseer

18min
pages 28-33

Karakters Van Die Bybel – Barabbas

6min
pages 48-49

Waarom Het Die Dissipels Nie Vir Jesus Herken Nie?

3min
page 46

Jesus Het Vir My Gesterf

9min
pages 38-41

Wat Het Gebeur Op Die Pad Na Emmaus?

3min
page 47

Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange

3min
page 27

Empatie: Lucille May

4min
pages 24-25

Woorde Van Wysheid

3min
page 26

Van Verdeeldheid Tot Eenheid: Suksesverhaal In Senekal

7min
pages 14-17

Leer Kinders Hoe Om Groepsdruk Te Hanteer

8min
pages 8-9

n Boer Se Getuienis Van Vergifnis

3min
pages 18-19

Die Openbarings In Openbaring: Elza Meyer

5min
pages 20-21

Van Armoede Tot Voorsiening, Patela En Mfundo Se Getuienis – W4AL

5min
page 13

Redakteursbrief

5min
pages 4-5
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.