Nongqai Vol 12 No 9 (Dames)

Page 32

SOWETO-ONLUSTE 1976 Charlotte Jacobs voor, dan die vroue en dan die manne. Ons het een hondeman en een hond op die stasie en daardie

aand

dryf

daardie

gedugte twee-manspan 'n hele aggressiewe skare uitmekaar. Ons pragtige wit Alsatian en sy geleier is die helde van 'n donker gevaarlike

nag.

Maar

van

oraloor kom die beseerdes en oorledenes in en met groot oë skryf

ek

alles

in

die

voorvalleboek. Midde-in die 1976-onluste word

werk het nie. En basta die

ons oor die land uitgeplaas.

sersant - hy kon my nie huis toe

Blougat en grootoogonskuldig.

stuur nie, want hy is nie die

Wat weet jy nou in elk geval as

stasiebevelvoerder nie!

jy

uit

die

kollege

kom.

Boekekennis en dis dit!

Ai, my hart bons en my maag is op 'n knop. Niemand wil nou jou

Ek meld Sondagmiddag laat by

eerste dag só begin nie.

my Vrystaatse dorpie aan, waar die

aanklagtekantoor-sersant

Soos ek gesê het, is dit midde-in

duidelik nie geweet het wat om

die 1976-onluste en ons word op

met my te maak nie. Hy stuur

parade meegedeel dat niemand

my dus huis toe en sê ek moet

huistoe

maar die volgende dag halfsewe

polisiestasie is jou nuwe huis.

by

die

gaan

nie,

die

aanklagtekantoor

aanmeld. So gesê, so gedaan.

Vir die volgende paar dae hou

Die volgende oggend vroeg is ek

die polisievroue die fort terwyl

daar. Opgewonde vir hierdie

die manne die onluste bekamp.

groot dag wat voorlê. Maar o

In 'n stadium word van die

wee, die stasiebevelvoerder is 'n

polisiemanne

kwaai gryskop omie en ek kry

omring wat begin toi-toi. Nou, as

my eerste uittrap omdat ek nie

hulle eers begin toi-toi, is daar

dadelik met my aankoms begin

moeilikheid. Die kinders loop

deur

'n

skare

NONGQAI VOL 12 NO 9A –DAMES

Laat een middag staan 'n swart vrou teen die ingang se deurkosyn. Sy huil hartverskeurend in haar kopdoek. Haar gebrokenheid en smart is tasbaar. Eintlik wil ek haar net omarm en troos, maar dis onluste en sy is hier om haar seun, wat aan die onluste meegedoen het, se lyk uit te ken. En ons is mos geleer om professioneel op te tree. In my binneste wonder ek of my sagte hart dit gaan oorleef. Maar die hart is baie sterker as wat jy dink. En so met verloop van tyd leer jy om jou werk te doen en jou professionele afstand te hou.

Maar vanaand, as jy alleen is, kan jy nie die trane van skok, ontnugtering en hartseer keer nie. Want ek is net 'n jong agtienjarige, oorbeskermde kind wat nog nooit met die dood gekonfronteer is nie.Die stasie se wit Alsatian was die held van een onlustevoorval

32


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook

Articles inside

Nawoord

2min
pages 162-163

‘N BOS BLOMME OM ONS GEVALLE KOLLEGAS TE GEDENK: Sarie van Niekerk

6min
pages 157-161

GELIEFDE EGPAAR VAN BRAKPAN STERF AAN COVID Sarie van Niekerk

2min
pages 154-155

AFSTERWE VAN AO PHILIPPA NEL

5min
pages 151-153

KOL. BELINDA WATTERS NOG ‘N COVID

2min
page 150

GEBED VIR ONS GEVALLE COVID-19

1min
page 149

OP REIS SAAM MET HENNIE HEYMANS

2min
pages 144-148

CRADLE OF HOPE: Sampie Blom & Melo

2min
pages 139-143

CHARLOTTE MAXEKE (A SAS SUBMA RINE & HOSPITAL IS NAMED AFTER HER)

7min
pages 136-138

OM AGTERPAAIE EN GRONDPAAIE TE RY IS SOMS NODIG: Dalene Steenkamp

5min
pages 101-105

VIR DIE YSIGE WINTER KOUE: PAAR

2min
pages 99-100

KNUPPELDIK: DIE POLISIE SE EIE KOOK

8min
pages 95-98

HIMBA TRIBE OF NAMIBIA: Alida du Preez

2min
page 82

WHAT IS THE NAMIBIAN LICHENS: Sarie

1min
pages 85-86

MY OPLEIDING IN DIE SAW: Wied Jonk

1min
page 80

ORIGIN OF THE HIMBA PEOPLE: Sarie van

2min
pages 83-84

2016 EN 2018: ROTS- EN STRAND HENGEL WÊRELD-KAMPIOEN: Kabous Louw

10min
pages 75-79

SUID-AFRIKA SE TIENLING-BABAS BESPREKINGSPUNT OOR OPSPRAAKWEKKENDE NUUS: Saamgestel deur Sarie van Niekerk

10min
pages 70-74

DIE AAND TOE EK IN HILLBROW

6min
pages 64-66

BESPREKINGSPUNT: SEPTEMBER 1981

6min
pages 67-69

BRIG. PAUL BOTHMA DIE VROUEPOLISIE SE EERSTE KOMPANIE-BEVELVOERDER:

8min
pages 60-63

BACKGROUND OF THE CHILD PROTEC TIONUNIT (CPU) AND FAMILY VIOLENDE, CHILD PROTECTION AND SEXUAL OFFENCES UNIT (FCU): Brig. Anneke Pienaar (retired)

6min
pages 52-57

SY WAS EEN VAN KINDERBESKER MINGSEENHEID SE VETERANE: HULDE AAN DIE VERMOORDE KAPTEIN ANNA-MARIE POT- GIETER OP 17 JANUARIE 2006: Sarie van

4min
pages 58-59

REDES HOEKOM MANNE VROUE SLAAN Prof. Wilhelm van Deventer

7min
pages 49-51

Charlotte Jacobs

0
page 47

HOEKOM SLAAN MANNE, VERAL POLISIE MANNE, HUL VROUENS: Sarie van Niekerk

2min
page 48

OUDSHOORN EERSTE INNAME: Breggie

1min
page 44

MY KENNISMAKING MET MY EERSTE DOOIE DIEF: Esmarie van Dyk

5min
pages 45-46

MY MEES “EMBARASSING” OOMBLIK

0
page 43

BRAAI OP MY VERJAARSDAG: Anel Geyser

2min
pages 41-42

A POLICEMAN'S CHILD: Odette Ohlson

2min
page 40

MY TWEEDE LOOPBAAN IN DIE POLISIE

13min
pages 33-37

HONDESTAALTJIES: Ansie van der Merwe

1min
page 39

KOMIESE STAALTJIE UIT MY LOOPBAAN Marlene Olivier

2min
page 38

SOWETO-ONLUSTE 1976: Charlotte Jacobs

2min
page 32

KROONJUWELE: Marie Snyman

1min
page 31

SOMMER ‘N GEWONE STORIE VAN ‘N GEWONE POLISIEVROU 1974: Eugene Müller

10min
pages 27-30

WAS DIE TUINSLANG GIFTIG? Esmarie van

0
page 25

BOODSKAP OP DIE KIS: Hennie van

2min
page 26

DOGTERTJIE SE 57c BOU KERK KOM

4min
pages 23-24

MY TYD BY GROOT BRAKRIVIER

2min
page 18

EK HET VERLIEF GERAAK OM DIE

6min
pages 19-21

MENINGSARTIKEL: WAARHEEN NOU SUID-AFRIKA? Sarie van Niekerk

8min
pages 9-11

MY TYD BY GROOT BRAKRIVIER

5min
pages 15-16

LIFTING THE LID CHAPTER 2 “REOP”: PREJUDICE BY AFFIRMATIVE

5min
pages 13-14

VOORWOORD: Sarie van Niekerk

3min
pages 5-6

Nongqai Trust

0
page 8

AANVAAR VERANTWOORDELIKHEID VIR JOU LEWE: Koot Swanepoel

1min
page 7

BRIG PAUL BOTHMA: SAP KOLLEGE EEN VAN DIE PIONIERS MBT OPLEIDING VAN SAP DAMES

0
page 12

MY PASSION FOR MY BELOVED

1min
page 17
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.