Met basiese 4x4-opleiding en minimale veldry-ervaring, kan ‘n beginner 4x4-bestuurder ‘n reeks wonderlike avonture aanpak. Wanneer dit kom by voertuigherwinningstegnieke en hoe om die toestande te lees wat jy kan teëkom, hetsy op ‘n sending diep in Afrika, of net om pret te hê op ‘n plaaslike roete of avontuur, is die spreekwoordelike kennis mag. Woorde: Lizaan Snyman | Fotos: Anton Willemse Jr
A
die ewenaarslot te gebruik, of wanneer om nie momentum te gebruik nie, dieselfde bly. Die enigste verskil is dat ons dieselfde beginsels moet toepas op groter, moeiliker hindernisse, waar ĚĂĂƌ ŵŝŶĚĞƌ ƌƵŝŵƚĞ ǀŝƌ ĨŽƵƚĞ ĞŶ ĞīĞŶƐ ŵĞĞƌ ƉŽƚĞŶƐŝĂĂů ŝƐ Žŵ die voertuig te beskadig, sou jy misluk. ŝĞ ĞĞƌƐƚĞ ƐƚƌƵŝŬĞůďůŽŬ ŚĞƚ ŐĞĨŽŬƵƐ ŽƉ ĚŝĞ ŽƉͲ ĞŶ ĂŅůŝŵ ǀĂŶ ‘n steil geplaveide helling. Aangesien dit geplavei was met geen potensiële verrassings nie, hoef ons nie eers die hindernis te stap om die lyn wat ons wou ry te beplan soos wat ‘n mens in die veld moet doen nie. Met die aanpak van die meeste steil hellings, help dit om jou voertuig se naderings-, oorbreek- en vertrekhoeke te ken en om te weet waar die laagste punte ŽƉ ĚŝĞ ŽŶĚĞƌƐƚĞů ŝƐ͘ ŝĞ ŵĞĞƐƚĞ ǀĂŶ ŚŝĞƌĚŝĞ ŝŶůŝŐƟŶŐ ŝƐ ŝŶ ũŽƵ gebruikershandleiding beskikbaar. Vir die steil 35-grade afdraande het ons die lae-strek opsie gekies, in die laagste rat en die heuwel afdraande beheer funksie aangeskakel. Met voete van die pedale af, moes ek slegs stuur aangesien die voertuig die meeste van die werk gedoen het en die remme op ‘n beheerde manier aan- en ontkoppel om enige glyery tot by die basis van die helling te verminder. Die moeilikste deel wanneer jy teen so ‘n skerp helling afry, is om jou voertuig se tegnologie te vertrou en deurgaans ‘n stadige spoed te handhaaf, aangesien dit ontwerp is om jou meer beheer en maksimum vastrap te gee. Aan die onderkant van die helling het ons die voertuig omgedraai om die baie steil 31-grade opdraande aan te pak. Met die voertuig steeds in laestrek, hierdie keer in tweede rat, ŚĞƚ ĞŬ ĞīĞŶƐ ĂŐƚĞƌƵŝƚ ŐĞƌLJ Žŵ ĚŝĞ ǀŽĞƌƚƵŝŐ ŝŶ ƐƚĂĂƚ ƚĞ ƐƚĞů Žŵ ͚Ŷ Oefen vir perfeksie Terwyl ek die eerste stel hindernisse bekyk wonder ek of bietjie spoed op te bou en het redelik maklik ons pad tot bo-op meer gevorderde uitdagings voor ons verskillende tegnieke of die helling gemaak deur deurgaans momentum te behou. ŝĞ ƚǁĞĞĚĞ ƵŝƚĚĂŐŝŶŐ ǁĂƐ ĚĂĂƌŽƉ ŐĞŵŝŬ Žŵ ĚŝĞ ĞīĞŬ ǀĂŶ ĂƐͲ ďĞŶĂĚĞƌŝŶŐ ƐŽƵ ǀĞƌĞŝƐ͍ KŶƐ ŚĞƚ ŽŶƚĚĞŬ ĚĂƚ ĚŝĞ ďĂƐŝĞƐĞ ďĞŐŝŶƐĞůƐ ǀĂŶ ǁĂƚ ũLJ ŵŽĞƚ ĚŽĞŶ͕ ƐŽŽƐ Žŵ ͚Ŷ ƐƉĞƐŝĮĞŬĞ ƌĂƚ ŝŶ ƚĞ ƐŬĂŬĞů͕ ĂƌƟŬƵůĂƐŝĞ ĞŶ ĚŝĞ ůŝŵŝĞƚ ǀĂŶ ĞǁĞŶĂĂƌƐůŽƩĞ ǁĂŶŶĞĞƌ ũLJ ŐƌĞĞƉ
s ‘n beginner-avonturier met beperkte veldryervaring en slegs ‘n basiese opleidingskursus ŽŶĚĞƌ ĚŝĞ ŬŶŝĞ͕ ǁĂƐ ĞŬ ŐƌĞƟŐ Žŵ ŵLJ ϰdžϰͲ bestuurvaardighede en -kennis uit te brei. Toe die Toyota Gazoo Racing Driving Academy die Avontuur Afrika-span nooi om aan hul gevorderde 4x4 en herwinningskursus deel te neem, het ek sonder om te huiwer my hand opgesteek. Soos my ouma altyd sê: “jy weet nie wat jy nie weet nie”… En sjoe, het ek geleer dat daar ‘n spul dinge is wat ek nie geweet het nie! Ons is na die Gerotek-toetsfasiliteite in Pretoria-Wes vir wat beloof het om ‘n uitdagende, maar leersame dag van opleiding agter die stuur van die bekwame Hilux 2.8 4x4-dubbelkajuit >ĞŐĞŶĚ Z^͕ ƚĞ ǁĞĞƐ͘ EĂĚĂƚ ŽŶƐ ͚Ŷ ŬŽĸĞƚũŝĞ ŐĞŶŝĞƚ ŚĞƚ ĞŶ ͚Ŷ ƉĂĂƌ stories uitgeruil het met die groep bestaande uit ander Toyotaeienaars en -bestuurders, was ons gereed vir die klaskamer. Die uurlange teoriesessie het van die basiese beginsels wat ek ‘n paar maande tevore in die Vlak 1-kursus by Ford Adventure ůƵď ŐĞůĞĞƌ ŚĞƚ ŚĞƌŚĂĂů͕ ŵĂĂƌ Ěŝƚ ŝƐ ĂůƚLJĚ ŶƵƫŐ Žŵ ũŽƵ ŬĞŶŶŝƐ oor voertuigdinamika, 4x4-transmissiewerking, veringgrense, hoe en wanneer om jou laestrek en ewenaarslot te gebruik en die grondbeginsels van bande en banddruk, op te knap. Gewapen met “boekkennis” was die groep gereed om die baan aan te durf – in ‘n beheerde omgewing met instrukteurs om ons deur die hindernisse te lei en om enige vrae te beantwoord soos dit opduik.
50